Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
October 19, 2020Nasionale Sterrewag - 200 jaarWillie Koorts vertel vir Martelize Brink van die Nasionale Sterrewag wat vanjaar 200 jaar oud is, en die oudste amptelike wetenskaplike instituut in die land is....more16minPlay
October 16, 2020Theo Erasmus praat oor sy alkoholismeOns het vroeër vandeesweek met Suid-Afrika se trekklavierkoning, Theo Erasmus, gesels oor sy loopbaan. In hierdie onderhoud met Mariska Spoormaker, deel Theo sy jarelange stryd teen alkoholverslawing....more11minPlay
October 16, 2020Pierre MansSnoeker word wêreldwyd professioneel gespeel. Dié spel word soms met potspel verwar, maar daar is definitiewe verskille in die tafel, balle en reëls. Jacqui January gesels met Pierrie Mans, wat in die jare 70 langer as 15 jaar sie Suid-Afrikaanse snoekerkampioen was....more7minPlay
October 16, 2020Hoe voedsaam is jou kos?Prof. Hettie Schönfeldt vertel vir Johan Rademan hoe die voedingswaarde van kos oor tyd verander het....more10minPlay
October 15, 2020PhillippiVolkmar Engelke gesels met Johan Rademan oor Phillippi se groenteverbouing en die Phillippi-museum wat in ‘n aktiewe kerk gehuisves is....more13minPlay
October 15, 2020LandboubespuitingDr. Gideon van Zyl en Philip Rebel vertel vir Johan Rademan hoe die bespuiting van landbougewasse werk....more11minPlay
October 15, 2020Oud én aktiefIrene Snell-Carroll van Age in Action gesels met Johan Rademan oor hoe om aktief oud te word....more12minPlay
October 14, 2020Maak 'n stelling met teëls in jou huisDie geskiedenis van teëls gaan terug tot sover as vierduisend jaar voor Christus. Daardie tyd is teëls gemaak van klei, sand en ander natuurlike bestanddele. Die tegnologie het intussen verbeter, maar teëls word steeds gebruik om 'n visuele impak in en om ons huise te maak. Jacqui January het meer gaan uitvind oor die geskiedenis en gebruike van teëls....more5minPlay
October 14, 2020Skole se uitdagings met Covid-19 - Deel 2Marquerithe Schreuder deel met Johan Rademan 'n voorskool se belewenis tydens die Covid-19-pandemie....more9minPlay
October 14, 2020Skole se uitdagings met Covid-19 - Deel 1Sanette Nowers gesels met Johan Rademan tydens skoolgesondheidsweek oor skole se uitdagings te midde die Covid-19-pandemie....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.