Die Kruger Nasionale Park is een van die grootste natuurreservate in Afrika. Die omgewing rondom die park, nes die park self, is ‘n groot toerisme-aantreklikheid. Vroeër vanjaar is daar ‘n hotelskool geopen, maar met Covid-19 het die skool en die gebied, soos baie ander instansies in die toerismebedryf, erg deurgeloop. Jacqui January gesels Alanka Craffert oor die omgewing, die mense en hoe hulle mekaar ondersteun. Jacqui wou by Alanka weet hoe sy in die omgewing beland het…