Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
October 13, 2020Wanneer tree jou kat of hond vreemd op?Veearts Dr. Ingrid de Wet gesels met Johan Rademan oor katte en honde se vreemde gedrag, waarvan sommige normaal is....more10minPlay
October 13, 2020Kaapstad Omgewing-opvoedingstrustLouise Matschke vertel vir Johan Rademan van Kaapstad Omgewing-opvoedingstrust se rol om kinders nader aan die natuur te bring....more9minPlay
October 13, 2020Tafelberg in die sterreJohan Rademan praat met Willie Koorts van die SA Astronomiese Observatorium oor Tafelberg, wat die enigste natuurlike formasie op die aarde is, wat sy naam aan 'n sterrebeeld gegee het....more10minPlay
October 12, 2020Theo Erasmus toor steeds met sy trekklavierTheo Erasmus is al nader aan tagtig as sewentig, maar steeds tower die musikant, wat met bekendes soos Ollie Viljoen opgetree het, steeds die mooiste klanke op uit sy akkordeon. Mariska Spoormaker het hom gevra of hy nog vertonings voor die Covid-19 inperkings gelewer het....more13minPlay
October 12, 2020Oom Jaffie BarendsHaidee Muller gesels graag met doodgewone mense oor hulle lewensverhale. Sy glo vas dat elke mens 'n storie het. Haar paaie het onlangs gekruis met die van die 85-jarige Oom Jaffie Barends. Hy was 'n onderwysbeplanner, wat destyds selfs in Zambië skoolgehou het....more11minPlay
October 12, 2020SA se enigste vroue-katoenboerJohan Rademan gesels met Susan van der Merwe, die enigste vrou in Suid-Afrika wat met katoen boer....more11minPlay
October 09, 2020Winkelsentrums ná Covid-19Die inperking het ons manier van dinge doen op bykans elke vlak van die verander. Tydens Vlak 5, die ergste graad van inperking, het winkelsentrums kwaai deurgeloop. Jacqui January gesels hieroor met Irma Prinsloo van Urban Studies, 'n marksnavorsingsmaatskappy, en hoor van die interessante verskille tussen groot winkelsentrums in die voorstede en winkelsentrums in die townships....more11minPlay
October 09, 2020Kaapstad Internasionale VlieërfeesSantie Terreblanche en Mari Ware-Lane vertel vir Martelize Brink hoe vanjaar se Kaapstad Internasionale Vlieërfees aangepak word....more12minPlay
October 09, 2020Nasionale VoedingsweekDieetkundige Irene Labuschagne vertel vir Martelize Brink van Nasionale Voedingsweek met die tema, Goeie voeding vir goeie immuniteit....more12minPlay
October 08, 2020Gebruik jou invloed op sosiale mediaElma Smit vertel vir Martelize Brink hoe jy jou invloed op sosiale media kan gebruik om geld te maak....more19minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.