Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
November 02, 2020Unmute ArtsabilityMartelize Brink gesels met Brenton Swartz, 'n mondskilder wat betrokke is by KunsteKaap se Unmute Artsability-fees....more13minPlay
November 02, 2020Santa's ShoeboxMartelize Brink hoor hoe sake verloop by Santa's Shoebox om geskenkpakke vir minderbevoorregte kinders in te samel....more10minPlay
November 02, 2020Aanlyn-bestuursplatforms vir skoleWillem Kitzhoff praat oor hoe aanlyn-bestuursplatforms skole kan help....more12minPlay
October 30, 2020Al hoe meer mense wil gaan kampeerAs daar nou een ding is wat 'n hupstoot deur die pandemie gekry het, dan is dit die buiteluglewe en kampering. Dit lyk ook asof mense die geld wat hulle op duur oorsese vakansies sou bestee, nou eerder in vastrapvoertuie, tente en woonwaens steek. Eben Grobler, ‘n Baaise handelaar in kampeertoerusting en woonwaens, het dié tendens aan Mariska Spoormaker bevestig....more11minPlay
October 30, 2020Willie van KanadaWillie Lottering is 'n oud-Suid-Afrikaner wat deesdae naby Toronto in Kanada woon. Hy het die beeldende kunste sy beroep gemaak, en skilder steeds. Hennie Maas het met hom gesels oor sy lewe in Kanada, en hoe die emigrasieproses sy lewe beïnvloed het....more9minPlay
October 30, 2020Hekse en HalloweenTeologie Professor Juliana Claassens vertel vir Sue Pyler van die uitbeelding van hekse by Halloween....more9minPlay
October 29, 2020HerfskommandowurmDie herfskommandowurm is die eerste keer in 2016 in Afrika opgemerk. Dit kom al vir jare sporadies in Noord- en Suid-Amerika voor, en val gewasse soos mielies, sonneblom en koring aan. Mielies is hulle voorkeurgewas, en dié plaag is reeds in Suid-Afrika bevestig. Jacqui January gesels hieroor met prof. Johnnie van den Berg van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus....more9minPlay
October 29, 2020Vriende van TafelbergWillem Boshoff vertel vir Johan Rademan watter rol Vriende van Tafelberg speel in die bewaring van hierdie natuurerfenis....more6minPlay
October 29, 2020Sandra PrinslooSandra Prinsloo gesels met Johan Rademan oor haar loopbaan, insigte in oud word en die toneelstuk, Spertyd, waarin sy te sien is....more18minPlay
October 28, 2020Kans vir Matrieks om Antarktika toe te gaanRiaan Manser vertel vir Johan Rademan van 'n avontuur waar vyf matrikulante saam met hom en professors van die Universiteit Stellenbosch Antarkitika toe kan gaan om hulle te help om anders oor wetenskap te dink....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.