Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
September 30, 2020Hulp aan gemeenskappe in noodDesire Golaith gesels met Martelize Brink oor die samewerking tussen die Gemeenskapskas en Kindred om gemeenskappe in die grootste nood te help....more11minPlay
September 30, 2020Filantropiese projekteGita Carroll gesels met Martelize Brink oor 'n agentskap wat filantropiese projekte vir kliënte saamstel....more11minPlay
September 29, 2020Tradisionele ZoeloedragMasego Marite vertel vir Martelize Brink van tradisionele Zoeloekleredrag. Ons vind uit wie dra wat en wanneer....more10minPlay
September 29, 2020ParysWerda Visser vertel vir Martelize Brink van Parys in die Vrystaat as toerismebestemming....more8minPlay
September 29, 2020Scarborough-omgewingsgroepLouise Stafford vertel vir Martelize Brink van die Scarborough-omgewingsgroep wat die gemeenskap op verskeie vlakke mobiliseer....more15minPlay
September 28, 2020AmapianoDr. Stephanie Vos vertel vir Martelize Brink van die amapiano-musiekstyl....more9minPlay
September 28, 2020MeelewingsuitbrandingJy gee en jy gee van jou tyd, kundigheid en emosies, en dan op 'n dag breek alles in jou en jy wil niks meer van ander mense se nood weet of hoor nie. Die toestand word meelewingsuitbranding genoem. Belinda Paetzold, deesdae inwoner van Jeffreysbaai, kan eerstehands hiervan getuig. Sy het aan Mariska Spoormaker gesê dat haar meelewingsuitbranding oor minstens nege jaar opgebou het, en op die sendingveld in Mosambiek begin het....more20minPlay
September 25, 2020MaskandaDr. Stephanie Vos vertel vir Martelize Brink van die Maskanda-musiekstyl, wat ook as Zoeloe-blues bekendstaan....more14minPlay
September 25, 2020VaalwaterJudi Groenewald vertel vir Martelize Brink van Vaalwater, in die Waterberg, as 'n toerismebestemming....more13minPlay
September 25, 2020Mej. Doof SAHaidee Muller kuier by Marisa Smit, die huidige Mej. Doof SA. Sy verteenwoordig Suid-Afrika in 2021 in Praag in die Mej. Doof Wêreld-wedstryd. Sy praat oor die uitdagings wat sy ervaar het en haar nuwe veldtog, Catch Sound. Sy was bevoorreg om met 'n balletbeurs in Amerika te gaan dans, tot 'n besering haar teruggebring het huistoe. Vandag is sy 'n Pilates-instrukteur in Kaapstad. Marisa het ook 'n blog begin waarin sy mense soos sy bemoedig....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.