Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
September 17, 2020RSG en Ukhozi FM se Erfenismaand - Deel 4Siya van RSG se susterstasie Ukhozi FM se 12 2 3 Cafe-program, gesels met Martelize Brink oor Afrikaanse woorde. Dit is deel van 'n kultuurskakeling tussen RSG en die isiZulu-radiostasie in Erfenismaand....more8minPlay
September 17, 2020Russe het Boerekrygers help ontsnapNico Moolman, bekende geskiedskrywer, vertel vir Mariska Spoormaker hoe die Russe vyf Boerekrygers tydens die Anglo-Boereoorlog uit Britse gevangenisskap help ontsnap het toe die skip, wat hulle na Ceylon geneem het, in die hawe van Colombo anker laat sak het....more10minPlay
September 17, 2020Boer en RusBaie van die ouer Suid-Afrikaners het grootgeword met waarskuwings teen die Russe en die Rooi Gevaar. Tog het dìt sommige Suid-Afrikaners nie verhinder om hegte vriendskapbande met Russe te smee nie. Wessel Oosthuizen, gevierde sportfotograaf, vertel vir Mariska Spoormaker hoe dit gebeur het dat hy bykans 30 jaar gelede hegte vriende met verskeie Russe geword het....more9minPlay
September 16, 2020RSG en Ukhozi FM se Erfenismaand - Deel 3Selby en Siya van RSG se susterstasie Ukhozi FM se 12 2 3 Cafe-program, gesels met Martelize Brink oor Afrikaanse woorde. Dit is deel van 'n kultuurskakeling tussen RSG en die isiZulu-radiostasie in Erfenismaand....more10minPlay
September 16, 2020Die inperking kon Alex Nagel nie onderkry nie'n Jong entrepreneur, Alex Nagel, het, nadat hy sy werk verloor het,saam met sy niggie 'n ateljee geopen, en op 'n kreatiewe wyse sy vaardighede ingespan om 'n multi-dissiplinêre oefen- en ontspanningsvorm te ontwerp. Hy was 'n vermaaklikheidsbestuurder by 'n groot skeepsredery voordat Covid-19 hom gestrand gelaat het. Johan Rademan het met hom gesels....more8minPlay
September 16, 2020'n Kremetartboom in die Swartland?!?Corne Pretorius vertel vir Martelize Brink van 'n kremetartboom in die Swartland. Die boom groei op Riebeek-Wes in die Riebeekvallei Tuinsentrum se Boomhuis....more11minPlay
September 15, 2020RSG en Ukhozi FM se Erfenismaand - Deel 2Selby en Siya van RSG se susterstasie Ukhozi FM se 12 2 3 Cafe-program, gesels met Martelize Brink oor Afrikaanse woorde. Dit is deel van 'n kultuurskakeling tussen RSG en die isiZulu-radiostasie in Erfenismaand....more9minPlay
September 15, 2020Slim Hasie-projekNicolette van den Heever vertel vir Martelize Brink van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe se Slim Hasie-projek op Loxton in die Karoo....more8minPlay
September 15, 2020Orkas val bote aanMaryke Musson gesels met Martelize Brink oor die verskyning van orkas wat bote aanval aan die kus van Portugal en Spanje....more10minPlay
September 15, 2020Veiligheidsitplekke vir jong kindersMohammed Kaka gesels met Martelize Brink oor kinderpassasiers se veiligheid in motors en die rol wat veiligheidsitplekke hierin speel....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.