Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
March 26, 2020DriesestigProf. Erwin Schwella gesels met Martelize Brink oor verantwoordelike burgerskap, en 'n gratis aanlynkursus daaroor....more10minPlay
March 25, 2020DriesestigApteker Philip Jordaan vertel vir Johan Rademan van Kgubetswana, 'n gemeenskapsapteek in die Clarens-omgewing wat vanuit 'n omboude skeepshouer bedryf word....more10minPlay
March 25, 2020DriesestigMike Taylor woon die afgelope 2 jaar in sy kar. Haidee Muller het hom toevallig raakgeloop in 'n parkeerterrein op Klapmuts. Hy vertel vir haar hoe hy oorleef....more7minPlay
March 25, 2020DriesestigLara Hatting vertel vir Johan Rademan van die Suid-Afrikaanse Filmmakersfonds wat bystand bied aan vryskutkunstenaars in hierdie beproewende tyd....more7minPlay
March 24, 2020DriesestigPierre Hansen vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe belangrik dit is om messe te slyp, en hoe die proses werk....more8minPlay
March 24, 2020DriesestigDieetkundige Irene Labuschagne vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van aanvullings wat help om jou immuniteit te verbeter....more12minPlay
March 24, 2020DriesestigBaie mense het 'n inkopiesak of twee vol ou of ongebruikte klere en beddegoed in die huis. Tweedehandse klere maak 'n groot verskil in die lewe van werklose en gestremde mense, indien dit ingesamel en as 'n besigheid hanteer word. Jacqui January gesels met Jesse Naidoo en Tammy Greyling van die nie-winsgewende organisasie, Clothes to Good, wat ondermeer vroue met gestremde kinders help om hul eie mikrobesighede gevestig te kry. Tammy vertel van hulle visie…...more7minPlay
March 23, 2020DriesestigDie Sterkfontein-grotte aan die Gautengse Wes-Rand staan bekend as die wieg van die Mensdom, en is 'n Wêrelderfenisgebied. Nou lyk dit egter asof Algoabaai die Wieg van Lewe genoem kan word nadat lewende stromatoliete, die bakterië wat lewe op aarde moontlik gemaak het, langs die kuslyn gevind is. Ronelle Friend, 'n omgewingswetenskaplike, het Mariska Spoormaker na die stromatoliete geneem....more9minPlay
March 23, 2020DriesestigCharl Ueckerman vertel vir Johan Rademan watter kubersekuriteit in plek moet wees om werknemers van die huis af te laat werk....more10minPlay
March 20, 2020DriesestigJohan Rademan lees Ilse Du Plooy se brief uit Shanghai voor, wat haar Covid-19 ervaring en aanpassings in die daaglikse lewe deel....more5minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.