Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
March 17, 2020DriesestigJacqui January gesels met Teo Taljaardt van 'n wildsplaas naby Brits in Noordwes. Hy vertel van sy werk, en hoe dit hom noop om sy houding te verander en sy kennis uit te brei - van skottelgoedwas tot om meer te leer van die klipperige rante, die plantegroei en die diere. Hulle sit op Teo se bakkie waar hy van die zebras vertel....more6minPlay
March 16, 2020DriesestigDie damvlakke is kritiek laag in Nelson Mandelabaai, maar steeds moet verbruikers gemaan word om water te bespaar. In Port Elizabeth kry jy egter die 66-jarige Barbara Nixon wat op praktiese wyse sorg dat haar huishouding van drie mense skaars vier kiloliter water per maand gebruik. Sy het aan Mariska Spoormaker verduidelik hoe hulle dit regkry....more9minPlay
March 16, 2020DriesestigClifford Retief vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die rol van sout in dierevoeding....more10minPlay
March 16, 2020DriesestigDr. Etienne van der Walt vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die reuksintuig se skakel met geheue....more15minPlay
March 13, 2020DriesestigHein Wagner vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van 'n nuwe akademie wat op die been gebring is as opleidingsfasiliteit vir siggestremdes....more12minPlay
March 13, 2020Driesestig'n Bekende en hoogsgerespekteerde wetenskapskrywer en -joernalis met 'n belangstelling in klimaatsverandering het wenkbroue laat lig en 'n debat ontlok ná haar ontboeseming oor haar ineenstorting. Lizma van Zyl gesels met Leonie Joubert oor haar wanhoop weens die gevolge van klimaatsverandering, en haar dapper reis sedertdien....more9minPlay
March 12, 2020DriesestigMarcelle du Plessis vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Paws on the Promanade-hondeloop ten bate van die Mdzananda Dierekliniek in Khayelitsha....more8minPlay
March 12, 2020DriesestigElke jaar op 14 Maart word Wêreld Kwiltdag gevier. Hierdie eeuoue vorm van naaldwerk het begin uit nood, en is vandag een van die grootste stokperdjies wêreldwyd. Jacqui January het met die Kwiltkoningin Maretha Fourie van die Witwatersrand se Kwiltgilde gesels....more8minPlay
March 11, 2020DriesestigDr. Trudy Jansen gesels met Johan Rademan oor biomimiek, en hoe die wetenskap by plante en diere leer....more12minPlay
March 11, 2020DriesestigBradley Bailey gesels met Johan Rademan oor sy rol as welstandkampioen, en die werk wat op grondvlak gedoen word....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.