Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
March 20, 2020DriesestigGeorgia McTaggart, Reandra Maree en Ursula Murtz vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe Help Up te werk gaan om riviere en informele woongebiede skoon te maak met vrywillgers en werklose mense, wat namens jou in ruil vir jou skenking dit doen....more10minPlay
March 20, 2020DriesestigDie 13-jarige Abriella Bredell vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe sy vanoggend die jongste meisie nog geword het om om Robbeneiland te swem. Terselfdertyd het haar 11-jarige suster Issataya van Kaappunt tot Valsbaai geswem om nog 'n rekord op te stel....more11minPlay
March 20, 2020DriesestigLizma van Zyl gesels in die eerste van twee programme met prof. Francois Engelbrecht, 'n lid van die Verengide Nasies se Interregeringspaneel vir Klimaatsverandering, oor die afgelope jaar se welslae en mislukkings, wat betref die beperking van kweekhuisgasvrystellings....more9minPlay
March 19, 2020DriesestigDie veearts dr. Ingrid de Wet vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die situasie met troeteldiere en Covid 19....more7minPlay
March 19, 2020DriesestigElsabe Brits vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die rol van wetenskapjoernaliste tydens iets soos die Coronavirus situasie....more16minPlay
March 18, 2020DriesestigLouise Schoonwinkel vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink oor die belangrikheid van leerroetine vir skoolgaande kinders en aanlyn-hulp in die dae van tuis bly....more8minPlay
March 18, 2020DriesestigMinister Anroux Marais vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die uitgebreide dienste wat biblioteke deesdae aanbied....more7minPlay
March 18, 2020DriesestigChris Spies kom uit Cradock se wêreld, en het op Oudtshoorn grootgeword. Hy was predikant in Burgersdorp in die jare tagtig. Hy noem dit sy eintlike universiteit. Tien jaar lank het hy daar probeer brûe bou tussen gemeenskappe, maar het gou besef dis nie altyd so maklik nie. Later word hy die streekorganiseerder van die Wes-Kaapse Vredeskomitee van 1992 tot 1994. Hy vertel vir Haidee Muller van daardie tyd se harde gesprekke, en wat hy vandag in Afrikalande doen....more10minPlay
March 17, 2020DriesestigNico Bezuidenhout vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die lugreëling in vliegtuie....more8minPlay
March 17, 2020DriesestigLynette Barnes vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die propolis wat bye maak....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.