Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
March 05, 2020DriesestigCarina Bruwer vertel vir Johan Rademan van haar ervaring toe sy die eerste vrou geword het wat oor Nelson Mandelabaai in Port Elizabeth geswem het....more18minPlay
March 04, 2020DriesestigShannon Smit vertel vir Martelize Brink van die 1,000 km fietsrit van Port Elizabeth af Kaapstad toe ten bate van Operation Smile....more6minPlay
March 04, 2020DriesestigHaidee Muller kuier by Suzie Mathys, alombekend as Antie Suzie in die Kuilsrivier-gemeenskap. Hierdie oud-onderwyser het onlangs 'n prys ontvang vir die bevordering van entrepreneurskap, nadat sy in haar sestigs besluit het om haar eie besigheid te begin. Haidee gesels met haar oor die prys, haar plattelandse grootworddae as een van nege kinders, en oor haar ma wat 94 jaar oud is en steeds streng is....more11minPlay
March 03, 2020DriesestigAdine Gericke vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die gebruik van antimikrobiese tekstiel in die gesondheidsomgewing....more15minPlay
March 03, 2020DriesestigWian van den Berg vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die muurpanele wat in Soutrivier aangebring is tydens 'n internasionale kunstefees....more10minPlay
March 03, 2020DriesestigMarnus Kruger en Rachel Smal vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die 161 gratis Wifi-punte wat hulle in Kaapstad aangebring het, wat eenmiljoen mense bedien....more15minPlay
March 02, 2020DriesestigElsa van Huyssteen was 21 jaar oud toe sy by 'n kinderhuis begin werk het. Oor die jare was sy betrokke by ses kinderhuise tot by haar aftrede op 75 in 2019. Die afgelope 15 jaar was sy direkteur van die Cape Town Multi Service Centre in Soutrivier, 'n kinderhuis vir seuns. Sy vertel vir Haidee Muller hoekom sy altyd 'n hart sal hê vir 'n straatkind....more9minPlay
March 02, 2020DriesestigMartelize Brink gaan op 'n tuintoer saam met botanis Ernst van Jaarsveld van Babylonstoren om eetbare vetplante in hulle tuine te verken....more23minPlay
February 28, 2020DriesestigLelanie van der Merwe gesels met Johan Rademan oor haar seun se skaars siekte. Op die vooraand van Skaarssiektedag vertel Nina Vorster en dr. Careni Spencer van die voorkoms van hierdie siektes en die ondersteuning wat beskikbaar is....more16minPlay
February 28, 2020DriesestigDie Wêreldnatuurfonds bestempel klimaatsverandering as een van die grootste bedreigings vir die wêreld, en as 'n reuse maatskaplike en ekonomiese kwessie. Lizma van Zyl gesels met die bestuurshoof van WWF Suid-Afrika, dr. Morne du Plessis, oor die organisasie se inisiatiewe, en die toekomsprentjie vir Suider-Afrika....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.