Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
February 24, 2020DriesestigTyron Zoutman vertel vir Martelize Brink van dans by die Kaapstad Karnaval. Tyron is vanjaar die openingsdanser....more9minPlay
February 21, 2020DriesestigTer viering van Wêreld Moedertaaldag gesels Haidee Muller met Niel le Roux, die hoof van die Stigting van Bemagtiging Deur Afrikaans, oor sy nuwe boekprojek wat in verskeie tale gepubliseer is...more11minPlay
February 21, 2020Driesestig'n Sogenaamde “groen boek” verskaf waardevolle inligting en praktiese wenke aan van Suid-Afrika se mees kwesbare menslike nedersettings in die stryd teen klimaatsverandering. Lizma van Zyl gesels met projekbestuurder Willemien van Niekerk oor die innoverende en uiters belangrike projek deur die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad en vennote, waarby sowat 18 miljoen mense reeds baat....more9minPlay
February 21, 2020DriesestigMariska Spoormaker gesels met 'n man in Port Elizabeth wat jare gelede toevallig in die toekomstige werkmodel , 'n kantoor sonder grense, beland het. Sy hoor hoe dit gebeur het, en hoe dit in sy daaglikse lewe uitspeel....more9minPlay
February 20, 2020DriesestigCarel Ballack vertel vir Martelize Brink wat met jou elektroniese toerusting gebeur tydens kragonderbrekings....more10minPlay
February 20, 2020DriesestigElmarie Samuel vertel vir Martelize Brink van die belangrikheid van inkomstebeskerming vir 'n tuisteskepper....more7minPlay
February 19, 2020DriesestigOpvoedkundige sielkundige Jacques Viljoen vertel vir Johan Rademan van die belangrikheid om sagte vaardighede te ontwikkel om jou werk teen die toekoms te beskerm....more8minPlay
February 19, 2020DriesestigTarryn Tomlinson vertel vir Johan Rademan hoe sy Kilimandjaro in haar rolstoel gaan aandurf....more9minPlay
February 18, 2020DriesestigCarin de Beer, 'n beligtingskonsultant van New York, vertel hoe sirkadiese beligting in 'n nuwe kantoorgebou gebruik word om mense se natuurlike ritmes te volg....more10minPlay
February 18, 2020DriesestigFrankford en Cindy Williams is die eerste siggestremde paartjie wat onlangs tydens die massatroue op Robbeneiland getrou het. Frankford is sedert die die ouderdom van agt heeltemal blind, en Cindy beskik net oor 2% sig. Die paartjie is reeds 13 jaar saam nadat hulle by die Athlone Skool vir Blindes ontmoet het. Haidee Muller het tydens die paartjie se wittebrood by hulle gastehuis gaan inloer om meer van hulle liefdesverhaal te hoor....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.