Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.
February 18, 2020DriesestigWêreld Biddag vir Vroue word elke jaar al langer as 130 jaar gehou. Vroue in Afrika beplan, werk en bid saam om 'n tema wat deur een van die lande se vroue geskep word. Jacqui January gesels met Rinel Hugo van die Suid-Afrikaanse komitee oor die dag....more8minPlay
February 17, 2020DriesestigDr. Linda Meyer vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe jy professioneel en met grasie kan bedank....more9minPlay
February 17, 2020DriesestigDr. Estie Swart gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die invloed wat chroniese siektes by jong vroue op swangerskap het....more15minPlay
February 17, 2020DriesestigChristin Flynn gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor haar poging om die eerste vrou te word wat die vinnigste met 'n fiets om die wêreld te ry. PG Paradigm gesels saam oor die voorbereidings....more14minPlay
February 14, 2020DriesestigDie oorlewing van die wildbedryf te midde van klimaatsverandering is in die kollig. Lizma van Zyl gesels met wildlewe-wetenskaplike Deon Furstenburg oor die noodsaaklikheid daarvan dat wildspesies van habitat moet kan verander om klimaatsverandering te kan oorleef. Soos Furstenburg verduidelik is dit egter makliker gesê as gedaan....more9minPlay
February 14, 2020DriesestigFrancois Viljoen en Phil Smerkovitz gesels met Johan Rademan oor termiese beelding, en hoe dit gebruik word om mense met die COVID-19 coronavirus op lughawens op te tel....more12minPlay
February 14, 2020DriesestigProf. Mariana Kruger gesels met Johan Rademan oor Wêreld Kinderkankerdag....more8minPlay
February 13, 2020DriesestigDr. Ingrid de Wet, 'n veearts, gesels met Martelize Brink oor oefen met troeteldiere....more9minPlay
February 13, 2020DriesestigDr. Andre Hattingh gesels met Martelize Brink oor Pediatriese Sorg SA, en toegang tot lewensreddende operasies vir kinders....more10minPlay
February 12, 2020DriesestigMeer as viermiljoen mense in Suid-Afrika is doof of hardhorend. Werkloosheid onder die groep is 'n groot uitdaging. Jacqui January praat met Rina Jooste, wat betrokke is by 'n nie-winsgewende organisasie wat werksgeleenthede skep vir mense met gestremdhede....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,482 episodes available.