Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
December 05, 2025Chris Oosthuizen se bergpasseChris Oosthuizen staan aan die bestuur van ‘n privaatskool tussen Aliwal-Noord, Zastron en Lady Grey. Sy groot ontvlugting is om die omgewing se bergpasse te verken, waar hy as ‘n bergpasgids optree. Johan Rademan het saam met hom deur die passe gedraf....more5minPlay
December 05, 2025360 Speseryroete - Deel 109Maruis Slabbert vertel vir Martelize Brink van die handgemaakte botter by Spitskop, en gee resepte waar jy dit kan inspan....more12minPlay
December 05, 2025Die dief wat 'n goue eier lê‘n Man in Auckland, Nieu-Seeland, het ’n Fabergé-eier probeer steel deur dit in te sluk. Hy is uitgevang, en die polisie moes ses dae wag voor die R323 000-bewysstuk weer sy opwagting gemaak het....more2minPlay
December 04, 2025Sumarie se storieHaidee Muller-Isaacs gesels met Sumarie Jordaan. Sy is hardhorend, ’n motiveringspreker en inhoudskepper. In 2026 word sy die land se heel eerste “differently abled” TV-aanbieder. Sy was...more9minPlay
December 04, 2025Jonk 4 Desember 2025Dermatoloog dr. Barbara van der Westhuizen gesels oor roosaknee (rosacea), wat sorg vir ‘n rooi gesigvel....more9minPlay
December 04, 2025'n Wasbeer verkies whiskey‘n Wasbeer in Virginia in die VSA is besope gevind nadat hy deur die dak by ‘n drankwinkel in is, en veral onder die whiskey ingeklim het....more2minPlay
December 03, 2025Nic de Jager: In my eie woordeNic de Jager en Ingrid Howard gesels oor Nic se verhoogproduksie, In my eie woorde. Ingrid is die regisseur. Coenie de Villiers tree op as gespreksleier....more9minPlay
December 03, 2025Mobiele loopbaandiens vir die jeugJanine Hansen vertel vir Martelize Brink van Action Volunteers Africa se mobiele loopbaandiens, ‘n inisiatief om werkloosheid onder jongmense aan te pak. Luke Levenberg het een van AVA se programme voltooi, en werk nou self by die organisasie....more13minPlay
December 03, 2025Excel WêreldkampioenskapE-sport sluit kompeterende Excel in. Dis iets wat al sowat 20 jaar bestaan. Die Microsoft Excel Wêreldkampioenskap in Las Vegas het vanjaar prysgeld van $60 000....more2minPlay
December 02, 2025Êrens oorsee 2 Desember 2025Jaco Minnaar vertel vir Martelize Brink van die lewe in die Tokio met sy 37 miljoen inwoners....more12minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.