Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
November 26, 2025Plaaslike swemmers maak geskiedenis met Triple Crown-prestasieTracey Steyn vertel vir Martelize Brink van haar ervaring met die swem van die Cape Triple Crown. Sy is die eerste vrou om die drie swemme te voltooi, en dit in ‘n swembroek en nie ‘n swempak nie. Renee Leeuwner vertel wat die Cape Triple Crown behels....more16minPlay
November 26, 2025Sy ma is ’n mummie, en hy eis pensioen!‘n Man in Italië is uitgevang dat hy sy oorlede ma se pensioen eis. Om haar ID te hernu, het hy hom as sy ma vermom, maar met die uitvangslag is sy ma se gemummifiseerde liggaam by haar huis ontdek....more2minPlay
November 25, 2025Êrens oorsee 25 November 2025Jonathan Genis vertel vir Martelize Brink van sy avontuur in Doha, Katar. Dis warm en bedompig daar, maar die infrastruktuur is gebou daarvoor....more12minPlay
November 25, 2025Stokperdjie rys tot volskaalse bedryf‘n Bietjie meer as n jaar gelede het Irene Bezuidenhoudt ‘n gewone huis met die gebruiklike sit-, eetkamer en kombuis gehad. As jy deesdae deur die voordeur loop, loop jy jouself vas in industriële bakoonde, mengers en ’n droogoond, omdat dat Irene se aanvanklike stokperdjie om suurdeegbrood te bak, na 'n volskaalse bedryf gegroei het. Mariska Spoormaker het gaan kuier....more8minPlay
November 25, 2025Klop-klop... Ek leef nog!‘n Vrou in Thailand kon aan haar doodskis klop om gered te word. Haar broer het haar gevat om veras te word by ‘n tempel, maar siende dat hy nie ‘n doodsertifikaat gehad het nie wou die tempel dit nie doen nie. Tydens die gesprekke hoor hulle toe die klop......more1minPlay
November 24, 2025Toeriste en wilde diereWilfred Chivell praat oor die interaksie tussen toeriste en wilde diere. Daar is grense wat nie oorskrei moet word nie....more12minPlay
November 24, 2025Op eie stroom in die BaviaanskloofVyftien jaar gelede het Melloson Allen uit die Baai na ‘n gemeenskapsplaas in die Baviaanskloof getrek, om daar saam met haar man Donald onafhanklik van krag- en watervoorsieningsnetwerke te woon. Intussen is twee kinders gebore, Donald se leerprodukte het gesogte artikels geword, en Melloson het betrokke geraak by die Baviaanskloof Growth Initiative. Mariska Spoormaker het met haar gesels....more8minPlay
November 24, 2025Hoe het julle ontmoet? 24 November 2025Adelé Joubert vertel vir Martelize Brink dat Werner met die deur in die huis geval het en haar sommer ‘n klapsoen op die koop toe gegee het....more7minPlay
November 24, 2025Elvis in die hof‘n Regter in die VSA is vir ses maande geskors nadat sy Elvis Presley-kapperjolle aan die lig gekom het. Soms is hy werk toe met sy Elvis-pruik en sonbril. Hy het ook Elvis se musiek in die hof gespeel....more2minPlay
November 21, 2025Nuwe middagvervolgverhaal op RSGLelia Etsebeth vertel vir Martelize Brink van KERSVERSIERINGS VAN HOOP, RSG se nuwe middagvervolgverhaal wat op Maandag 24 November begin....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.