Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
November 21, 2025360 Speseryroete - Deel 107Kos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat verder oor kos-pasmaats....more6minPlay
November 21, 2025Rugbyjoernalis mik pale toeKom dit by rugby, is daar baie kenners - die afrigters, die ontleders en sommige Jan Publieke wat meer weet as die skeidsregter. Maar 'n belangrike, en 'n half onsigbare deel van die groter rugbygeheel, is die sportjoernaliste, spesifiek die rugbyskrywers. Michael Green is een van hulle - al oor die dertig jaar lank. Mariska Spoormaker het met hom gepraat....more8minPlay
November 21, 2025Kla persoonlik‘n Munisipaliteit in Long Island, New York, aanvaar nou slegs klagtes in persoon of per geregistreerde pos. Geen meer klagtes via digitale roetes nie....more1minPlay
November 20, 2025Tannie Anne se poppiesTannie Anne Kruger brei die oulikse diertjie-poppies, spesiaal vir getraumatiseerde kinders. Op 87 bring dit vir haar hope plesier. Haidee Muller-Isaacs het by haar in Somerset-Wes gaan kuier, en alte lekker pop gespeel. Tannie Anne vertel van haar komvandaan, Touwsrivier, en hoe haar ma haar destyds geleer brei het....more7minPlay
November 20, 2025Jonk 20 November 2025Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor beenboeljon, hoe dit verskil van aftreksel, en of die gesondheidsvoordele waarop geroem word, die ure se kook werd is....more13minPlay
November 20, 2025Frankryk hou hulle optelmasjien’n Hof in Frankryk het vir eers ‘n stokkie gesteek voor die verkoop van die eerste optelmasjien. La Pascaline is deur die Franse wiskundige, Blaise Pascal, in 1642 ontwerp. Dié nasionale skat mag nie Frankryk verlaat nie, en is van ‘n veiling onttrek....more2minPlay
November 19, 2025Madam Zingara in KaapstadOns eie klein Moulin Rouge-ervaring. Dít is hoe Johan Rademan die nuwe Madam Zingara: La Dolce Royal-vertoning beskryf. Dit is in die boheemse ingevoerde Sigeunertent, waar die gees van Madame Zingara, die eksotiese en misterieuese sigeunervrou, se gees nie eers deur ‘n brand vernietig kon word nie. Kry jou kostuum reg om die ervaring van 'n leeftyd by te woon....more9minPlay
November 19, 2025Katskool toe vir CATSJackie Lulu gesels met Martelize Brink van CATS en die verskeie rolle in die musiekblyspel waarvoor sy voorberei. ...more7minPlay
November 19, 2025Die geskiedenis van naelsorg en naelkunsDr. Mandie Uys vertel vir Martelize Brink van die geskiedenis van naelsorg en naelkuns. Ons hoor van mans wat dit geverf het vir die slagveld. ...more10minPlay
November 19, 2025Hof toe oor Vegemite‘n Australiese gevangene neem die gevangenisowerhede hof toe oor Vegemite. Dis hul plaaslike alternatief vir Marmite. In die staat Victoria word dit in die gevangenis verbied omdat dit gebruik word om goed mee te smokkel en alkohol te brou....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.