Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
October 23, 2025Wat is jou volle naam?Laurence Watkins hou die wêreldrekord vir die langste persoonlike naam. Hy het 2 253 voorname!...more3minPlay
October 22, 2025Die belangrike rol van luiperdsJaco Fourie, ‘n omgewingsopvoedkundige beampte by die Cape Leopard Trust se taak is om veral armer gemeenskape in te lig oor luiperds se voordeel in die voedselketting. Dit strek veel wyer as net die Kaap, het Johan Rademan uitgevind by NAMPO Kaap, waar die Cape Leopard Trust met die boerderygemeenskap gaan gesels het....more6minPlay
October 22, 2025Bouwer Bosch oor geestesgesondheidBouwer Bosch gesels oor sy geestesgesondheidsuitdagings en die Kaapstad Internasionale Vlieërfees, wat geestesgesondheid ondersteun....more8minPlay
October 22, 2025Lotery-geluk met KITammy Carvey van Michigan indie VSA het vir ChatGPT vir loterynommers gevra. Daardie nommers het haar toe $100 000 in die sak gebring!...more2minPlay
October 21, 2025Êrens oorsee 21 Oktober 2025Vlok Cilliers vertel vir Martelize Brink van die lewe in Marcoussiss, Frankryk. Dit is waar Franse rugby se hoofkwartier geleë is. Vlok is die Franse Hane se skopafrigter....more12minPlay
October 21, 2025Van leerlooier tot drukkerKate Coetzee was'n behendige leerlooier van beroep in die Oos-Kaap. Sy en haar gesin het toe op Swellendam in die Overberg gaan nesskop. Sy het kopgekrap oor wat om te doen. Deesdae het sy vir...more7minPlay
October 21, 2025Nagmaalwyn in die kroeg!Die Katolieke kerk in Kenia het nou ‘n Suid-Afrikaanse verskaffer vir hulle wyn wat vir die Heilige Mis gebruik word. Dié skuif is gemaak nadat die plaaslike verskaffer die wyn ook aan die plaaslike kroeë verskaf het....more2minPlay
October 20, 2025Troetelpraatjies 20 Oktober 2025Dr. Elizna Boag praat oor probleme en kondisies verwant aan honde se spysverteringstelsel....more11minPlay
October 20, 2025Prof. Michael se krisanteProf. Michael le Cordeur vertel vir Haidee Muller-Isaacs van die oorsprong van sy van, en wat hy daaroor uitgevind het. Hy is al beskryf as die minister van onderwys buite die parlement - van 'n nederige begin as kaalvoetseun van Verlate Kloof op Wellington tot professor en visedekaan aan die Universiteit Stellenbosch. En, hy is steeds 'n kampioen krisantkweker....more10minPlay
October 20, 2025Hoe het julle ontmoet? 20 Oktober 2025Retha Goodchild vertel vir Martelize Brink hoe haar en Willem se skoolkys jare later 'n huwelik geword het....more5minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.