Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
October 27, 2025Troetelpraatjies 27 Oktober 2025Veearts dr. Elizna Boag praat oor hondsdolheid, ‘n aansteeklike virale siekte wat mense én diere affekteer....more8minPlay
October 27, 2025Debmarie Simons se passie vir onderwysDebmarie Simons is ’n boorling van Mosselbaai. Sy is tans die onderhoof by ’n skool in Kaapstad, wat fokus op spesiale behoeftes. Sy is passievol oor onderwys, veral oor die ondersteuning van kinders met spesiale behoeftes — ’n veld waarin sy al verskeie suksesverhale behaal het. Haar liefde vir haar tuisdorp en sy mense is duidelik in die gemeenskapsprojekte wat sy al aangepak het....more10minPlay
October 27, 2025Hoe het julle ontmoet 27 Oktober 2025Loda Bothma vertel vir Martelize Brink hoe sy en Loutjie Maree mekaar by ‘n reünie herontdek het....more3minPlay
October 27, 2025'n Boom vir RSG se verjaarsdagMarina Jenkins vertel vir Martelize Brink hoe sy RSG se 88 ste verjaarsdag vier deur ‘n inheemse boom te borg, wat namens RSG by die mees suidelikste woud in Afrika by Platbos tussen Gansbaai en Stanford geplant word....more4minPlay
October 27, 2025Duisende stoele gesteel in MadridSewe mense in Spanje is gevang nadat hulle 1 100 stoele oor ‘n tydperk van twee maande by restaurante en kroeë in Madrid en ‘n naburige stad gesteel het....more1minPlay
October 24, 2025Kuns op die bergFynboskunstenaar Hermien van der Merwe se spesiale droom om ’n opskiet-ateljee op Tafelberg te open, word bewaarheid. Sy deel Art on the Mountain met 50 medekunstenaars. Johan Rademan is berg-op met die driesestig-mikrofoon....more9minPlay
October 24, 2025360 Speseryroete - Deel 103Kos- en kultuurhistorikus, Hetta van Deventer-Terblache, praat oor die gebruik van yster in kos....more8minPlay
October 24, 2025Slapeloos in slimbeddens‘n Onderbreking in internet-ondersteuning het gemaak dat eienaars van slimbeddens nie juis kon slaap nie. Te warm, te regop, flitsende ligte en alarms was deel van hoe dinge verkeerd geloop het....more2minPlay
October 23, 2025Siggestremdes vat weer die padAnnelette Kemp vertel vir Martelize Brink van die Pioneer Rally, waar bekendes as bestuurders saam met siggestremde navigators op die pad is....more8minPlay
October 23, 2025Jonk 23 Oktober 2025Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor kakao, wat deesdae gons op sosiale media. Die rou vorm het die meeste voedingswaarde....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.