Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
October 20, 2025Verbod op swart kat-aannemingsVan 6 Oktober tot 10 November laat die dierewelsynsorganisasies in die Spaanse dorp, Terrassa, geen aannemings van swart katte toe nie, om te verhoed dat hulle Halloween-versierings word....more2minPlay
October 13, 2025Troetelpraatjies 13 Oktober 2025Martelize en Johan hoor van die werk wat Farm Sanctuary SA doen. Hulle het ‘n skilderskaap, Baanksy. Pigcasso, die skildervark, was ook by hulle. Pigcasso is in the Guiness Book of World Records vir ‘n kunswerk deur ‘n dier, wat vir $25 000 verkoop is. Dr. Jane Goodall het ook van Pigcasso se skilderye gehad in haar huise....more8minPlay
October 10, 2025360 Speseryroete - Deel 102Koskonsultant Heleen Meyer praat oor die gebruik van suiker, en praktiese maniere om dit te vervang....more11minPlay
October 10, 2025Hoe beboet jy 'n bestuurderlose taxi?In Kalifornië in die VSA is die het die polisie te make met ‘n vreemde situasie. ‘n Bestuurderlose taxi het ‘n onwettige u-draai gemaak. Die taxi kon egter nie beboet word nie, siende dat daar nie ‘n bestuurder was wat die oortreding begaan het nie....more2minPlay
October 09, 2025Magdalena se slag met klaviereHaidee Muller-Isaacs maak kennis met Magdalena Hendricks, wat al 40 jaar lank by Heuer Pianos op Stellenbosch werk. Toe sy skool los om te gaan werk, wou sy eers net klaviere afstof. Vandag is dié 75-jarige Wellingtonner een van die beste klaviertegnici, en al te beskeie daaroor. Haidee het gaan hoor hoe haar pad tot hier geloop het....more6minPlay
October 09, 2025Jonk 9 Oktober 2025Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor voeding in die verskillende fases van die menstruele siklus....more8minPlay
October 09, 2025Museum vir hareNa 30 jaar maak Leila se haarmuseum in die VSA toe. Die museum het meer as 3 000 items wat meestal haarkuns is, maar ook lokke van bekendes soos Marilyn Monroe. Kunswerke van hare was voor foto’s ‘n manier om gestorwenes te onthou....more2minPlay
October 08, 2025Ou landboumetodes en nuwe innovasiesDaar was ten minste vyf spanne hommeltuig-operateurs by vanjaar se NAMPO Kaap op Bredasdorp in die Overberg. Boere het van oral oor gereis om met die fokus op die winterreënvalstreek se behoeftes, na nuwe innovasie en tegnologie te kom kyk. Corius Visser was een van hulle. Johan Rademan het met hom oor ou metodes en nuwe innovasies gesels....more7minPlay
October 08, 2025Breinselle vir 'n rekenaarWetenskaplikes werk aan ‘n lewende rekenaar, waar stamselle gebruik word om neurone te skep. Dit ontwikkel in trosse, wat organoïede genoem word....more2minPlay
October 07, 2025Êrens oorsee 7 Oktober 2025Marie-Louise Burden vertel vir Martelize Brink van Taiwan waar sy al byna 15 jaar woon....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.