Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
November 05, 2025Elke stem telIn ‘n verkiesing vir die nasionale vergadering in Kanada is een stem weens ‘n administratiewe fout nie getel nie. Daardie stem was vir ‘n kandidaat wat met een stem verloor het. Toe is die saak vir drie dae in die hof....more2minPlay
November 04, 2025Êrens oorsee 4 November 2025Marcel Liebenberg vertel vir Martelize Brink van Araçuaí in Brasilië. Sy Portugees is nie te waffers nie, so dit het al gesorg vir ‘n komiese oomblik by die winkel....more14minPlay
November 04, 2025En die een langs die sieke?September was Alzheimer-maand, en daar is baie gepraat oor die simptome en behandeling vir die pasiënt. Maar Santa van Rooyen, afgetrede maatskaplike werker van die Baai, sê ons moet ook praat oor die welstand van die versorger - die een wat langs die sieke staan. Sy het onlangs ‘n dankie-sê oggendtee vir hierdie versorgers aangebied....more8minPlay
November 04, 2025Kos met bytDaar was ’n paar voorvalle in China waar valstande in kos gevind is....more2minPlay
November 03, 2025Troetelpraatjies 3 November 2025Veearts dr. Elizna Boag praat oor hittestres by honde. Veral die kortneus-rasse is kwesbaar....more9minPlay
November 03, 2025Baaienaars “red” hulle BaakensrivierEen van die unieke natuurkenmerke van Gqeberha is die Baakensrivier met sy groen klowe wat 23 kilometer deur die stad tot by die seemonding kronkel. Tog word dié groen long gewurg deur plate indringerbome en -plante. Mariska Spoormaker het gehoor van ‘n klomp Baaienaars wat ‘n plan gemaak het, en begin ingespring het om skoon te maak....more8minPlay
November 03, 2025Hoe het julle ontmoet? 3 November 2025Jackie Myburgh vertel vir Martelize Brink hoe sy ná ‘n ongelukkige huwelik vir Nols deur ‘n aanlynplatform ontmoet het....more9minPlay
November 03, 2025Probleemplant‘n Vrou het ‘n dooie roosboom ses maande ná die aankoop teruggeneem, en gekla dat ‘n defektiewe plant aan haar verkoop is. Niemand het vir haar gesê die plant kan doodgaan nie!...more2minPlay
October 31, 2025360 Speseryroete - Deel 104Kos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor pampoen en pampoenspesery....more7minPlay
October 31, 2025Yolani Abrahams is aan die gangTV-aanbieder en fyngebak-sjef Yolani Abrahams is deesdae ma van klein Aadam, en sy het pas klaar geskiet as die aanbieder van 'n gewilde kookprogram op Struisbaai. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe sy al haar balle in die lug hou....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.