Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
September 01, 2025KI deur mense vervangKunsmatige Intelligensie word in die pad gesteek by deurry-restaurante, waar bestellings verkeerd geneem word - soos 18 000 glase water!...more2minPlay
August 29, 2025"In Dubai wil ons bly"“Koebaai Dubai”, wil baie Saffas sê as hulle ’n ruk lank daar gewerk het. Fritz en Ingrid Pistorius vind dit só kultureel verrykend dat hulle eerder nog 'n rukkie wil aanbly. Johan Rademan het hulle in Mongolië raakgeloop....more9minPlay
August 29, 2025360 Speseryroete - Deel 96Sjef Odette Olivier praat oor koljander en biltongspeserye....more13minPlay
August 29, 2025'n Slak wat links is?In Nieu-Seeland is iemand op soek na ‘n tuinslak. Nie sommer enige een nie. ‘n Slak genaamd Ned se dop spiraal na links in plaas van regs, soos byna alle ander slakke s’n. Nou word daar gesoek vir nog ‘n slak met ‘n dop wat links spiraal, anders is daar nie ‘n nageslag vir Ned nie....more2minPlay
August 28, 2025Die land se oudste redaksie?Straks hou Nelson Mandelabaai die rekord vir die oudste redaksie in die land, want die gemiddelde ouderdom van die Hello-o-o Echo-nuusbrief met sy tien verslaggewers is 80 jaar! Die oudste redaksielid, Margaret Horn, het onlangs 92 geword. Die nuusbrief word versprei onder die inwoners van die Echo-Stigting se verskeie wooneenhede in Gqeberha. Mariska Spoormaker het gaan inloer by ‘n redaksievergadering....more8minPlay
August 28, 2025Jonk 28 Augustus 2025Dermatoloog dr. Barbara van der Westhuizen vertel vir Martelize Brink hoe jy donker kringe en sakke onder die oë kan laat verdwyn....more10minPlay
August 28, 2025WinkelwedlopeIn Abu Dhabi word winkelsentrums ingespan vir wedlope!. Jy kan deelneem aan die 2,5 km, 5 km of 10 km items. Dit het begin om mense steeds te laat oefen wanneer dit in die somer net te warm is om buite aktief te wees....more2minPlay
August 27, 2025Haidee sing...Haidee Muller-Isaacs loer in by die klankateljee van André Hartman op Stellenbosch, waar hy vir haar wys wat hy alles meet klank kan doen. Hy gesels ook oor kunsmatige intelligensie, wat in sy opinie besig is om musiek te vermoor. André sê as jy 'n stem het, kan jy sing. Haidee wou dit eers self beproef…...more10minPlay
August 27, 2025Paarl se ToringkerkSumien Symington vertel vir Martelize Brink van Paarl se Toringkerk wat onstaan het omdat die gemeente in Afrikaans wou kerk hou. Ironies is die kerk se horlosie ‘n replika van Big Ben se horlosie, en dit lui op Westminister se klok se wysie....more8minPlay
August 27, 2025Ringe in die kompos‘n Kanadees het 18 ton kompos aangevat om sy vrou se verlore ringe op te spoor. Hy is toe darem nie met leë hande huis toe nie....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.