Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
August 26, 2025Êrens oorsee 26 Augustus 2025Nicola Brown gesels oor die lewe in Ruthin, Noord-Wallis, waar sy woon. Sy vertel dat hulle taal ‘n herlewing beleef....more11minPlay
August 26, 2025Die geskiedenis van hoëhakskoeneMandie Uys lê die geskiedenis van hoëhakskoene uit, en hoe die mansdrag die skuif na vroue gemaak het....more12minPlay
August 26, 2025Eekhoring sorg vir rekordIn VSA is sportkaarte baie gewild. ‘n Basketbalkaart het onlangs vir meer as R228 miljoen verkoop. ‘n Buitengewone bofbalkaart word nou uitgereik met ‘n eekhoring op. Die eekhoring was Vrydag op die veld tydens ‘n wedstryd. Die eekhoringkaart is aangekondig, en almal was teen Maandag reeds verkoop....more2minPlay
August 25, 2025Katvoeding vir klein en grootDr. Elizna Boag praat oor die verskil tussen klein katjies en groot katte se voedingsbehoeftes....more9minPlay
August 25, 2025Sjef Francois se droom vir ‘n restaurantHaidee Muller-Isaacs kuier sjef Francois Hugo in sy kombuis. Francois se droom is om ’n wesenlike verskil te maak deur minderbevoorregtes op te lei in die kombuis om gesonde, dog geurige, kos te maak – sonder om jou bankrot te laat. Sy idee vir ’n droomrestaurant is ’n groot glasboks met ’n string sjefs wat hy oplei in ’n omgewing omring deur glas en groenigheid. Sy visie is om voedsame kos van restaurantgehalte vir ’n ieder en ’n elk toeganklik te maak. Hy het ook onlangs koning gekraai in 'n TV-kookprogram....more9minPlay
August 25, 2025Hoe het julle ontmoet? 25 Augustus 2025Daleen le Grange vertel vir Martelize Brink van die troep wat sy 38 jaar gelede as ryloper opgetel het, en steeds die pad met hom stap....more7minPlay
August 25, 2025Vegatarier blus 'n bul van 'n brand‘n Vegatarier in VSA se eerste werksdag by die brandweer was bietjie van ‘n uitdaging. Sy moes help blus aan ’n brand waar meer as 1,8 ton se biefstukke op ‘n voertuig verbrand het....more2minPlay
August 22, 2025Toe word Susan tóg ‘n kunstenaar... én olyfboerSeker die mees interessante storie by die plaas Kamerkloof in die Baviaanskloof is dié van Susan Marais Reynecke van haar ouers wat haar op 'n afdraaipad van die kunste probeer sit het, en sy 'n verpleegster geword het. Deesdae is sy 'n kunstenaar, olyfboer en 'n parser. Mariska Spoormaker het gaan inloer....more8minPlay
August 22, 2025360 Speseryroete - Deel 95Sjef Adél Hughes vertel van haar gunsteling speserye wat sy vir vis gebruik by die Seebamboes-restaurant. Martelize proe haar gepekelde vis en klipkombers focaccia....more10minPlay
August 22, 2025Peperduur koffie van PanamaGeisha is koffie van Panama wat onlangs teen $30 204 (sowat R527 000) per kg verkoop is aan ‘n handelaar in Dubai!...more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.