Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
August 21, 2025Ysterperde in MongoliëHy is ‘n motorfietstoerleier na vreemde lande. Johan Rademan het onlangs deur Mongolië gereis, en na 2 500 km, van die pad af toevallig paaie gekruis tussen die Wildeperde van dié land, en Henk Kotzee se ysterperde....more8minPlay
August 21, 2025Jonk 21 Augustus 2025Michelle Cotter vertel vir Martelize Brink hoe die apparaat werk waarmee slaap gemonitor word, en hoe CPAP-masjiene werk wat help met asemhaling....more13minPlay
August 21, 2025Hare op jou tandeWetenskaplikes by King’s College in London het bevind dat keratien, ‘n proteïen wat onder andere in hare voorkom, skade aan die emaljelaag van jou tande kan herstel, met ‘n lagie wat emalje naboots....more2minPlay
August 20, 2025Dit gaan goed met die Boyce-gesinSeremoniemeester en radio-omroeper Francois Boyce, en sy vrou, Amoré, vertel hoe dit deesdae met hulle 14 maande oue seuntjie, Levi, gaan nadat hy as baba met seldsame infantiele spasmasindroom gediagnoseer is....more9minPlay
August 20, 2025Seldsame verbindings in Cannabis-blareDr. Magriet Muller vertel van seldsame verbindings, gesog in die farmaseutiese bedryf, wat in Cannabis-blare gevind is....more8minPlay
August 20, 2025Watter kerktoring is die hoogste?Watter een van die twee kerktorings is die hoogste? Aberdeen se NG kerk of Paarl se Toringkerk? Tienie Appel vertel vir Martelize Brink dat 'n landmeter ‘n antwoord op die vraag het....more8minPlay
August 20, 2025Verkoop kaartjies vir jou troue‘n Onderneming in Frankryk fasiliteer kaartjies vir mense wat vreemdelinge se troues wil bywoon. Dié inkomste help om vir die troue te betaal....more2minPlay
August 19, 2025Êrens oorsee 19 Augustus 2025Lynette Häuselmann vertel vir Martelize Brink van die lewe in St. Gallen in Switserland. St. Gallen is die naam van die stad sowel as die kanton waar sy woon....more14minPlay
August 19, 2025Die Baai se groenste skoolKabega Primêr in Gqeberha neem die voortou wanneer dit by herwinning en omgewingsake kom. Dié skool het in een jaar 43 000 kilogram glas herwin, is deur die Natuurlewevereniging van Suid-Afrika as groepkategoriewenner aangewys, en nou is een van hulle onderwysers met 'n internasionale toekenning bekroon. Mariska Spoormaker het daar gaan inloer....more8minPlay
August 19, 2025Die rol van dameskleedkamersMandie Uys praat oor die geskiedenis en sosiale rol van dameskleedkamers....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.