Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
August 14, 2025Wildteel vir 'n beter KalahariRoy Barlow vertel vir Martelize Brink van ‘n teelprogram om genetika van tradisionele Kalahari-spesies te verbeter. Dit sluit die springbokram met die wêreldrekordlengte horings in, wat onlangs vir ‘n rekord R3,45 miljoen gekoop is....more8minPlay
August 14, 2025Jonk 14 Augustus 2025Neuroloog dr. Etienne van der Walt praat oor die rol van slaap in gesondheid....more12minPlay
August 14, 2025Spoedvark se spaarvark geskudIn Switserland bepaal jou vermoë om te kan betaal, hoeveel jou verkeerskaartjie sal wees. ‘n Onlangse spoedboete van $110 000 is nog ver van die rekord van $290 000!...more2minPlay
August 13, 2025Pastoor Dennis se lewensverhaalPastoor Dennis Francis vertel sy lewensverhaal aan Haidee Muller-Isaacs. Hy noem dit: Van Klip tot Siersteen. Dis ook die titel van sy outobiografie....more9minPlay
August 13, 2025WêreldrekordspringbokJapie van Niekerk vertel van die spog Springbokram met wêreldrekordlengte horings, wat hy vir ‘n rekordbedrag van R3,45 miljoen gekoop het....more14minPlay
August 13, 2025Werkskultuur in koffiewinkelsStarbucks in Suid-Korea het nou amptelik nuwe reëls. Tablette en skootrekenaars is welkom, maar mense mag nie meer hulle rekenaars, drukkers en afskortings bring om werkshokkies in die koffiewinkel op te stel nie....more2minPlay
August 12, 2025Êrens oorsee 12 Augustus 2025Robbie Robberts vertel van die lewe in Iowa in die VSA. Hy sê tussen die mielies is daar werk vir mense wat wil werk....more10minPlay
August 12, 2025Wat is 'n brilpartytjie?Adele Camarena vertel vir Haidee Muller-Isaacs van brilpartytjies, waar jy meer kan leer oor watter bril by jou persoonlikheid, oë en gelaats- en haarkleur pas....more8minPlay
August 12, 2025Die stand van SA se klein hawensDawie Botha praat oor die instandhouding van Suid-Afrika se kleiner hawens wat agterweë bly....more9minPlay
August 12, 2025Werk jy by die werk?In China is daar plekke soos Pretend to Work waar werklose mense plek in ‘n kantoor huur, sodat dit lyk of hulle werk het!...more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.