Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.
August 19, 2025Sweedse kerk vat die pad‘n Kerk in Swede is in sy geheel verskuif na ‘n nuwe staanplek. Die gebou van 672 ton is met ‘n hyskraan gelig en op reuse rolplatforms gelaai vir die trek....more2minPlay
August 18, 2025Seldsame rodolietbed ontdekMaryke Musson vertel vir Martelize Brink van ‘n seldsame habitat, ’n rodolietbed, wat onlangs ontdek is in die iSimangaliso Mariene Beskermde Gebied aan KwaZulu-Natal se kus....more9minPlay
August 18, 2025Wat is klankgenesing?Genesing word nie net uit die apteek se glasbotteltjies geskud nie. Antoinette Bishop vertel van klankgenesing. Haidee Muller-Isaacs het gaan luister na die klank wat uit haar kristalinstrumente kom....more10minPlay
August 18, 2025Hoe het julle ontmoet? 18 Augustus 2025Maud Pelser vertel vir Martelize Brink hoe Kobus haar as kind al ontmoet het....more5minPlay
August 18, 2025Selfsoek-verlowingsdiamantMicherre Fox het besluit sy wil self die diamant vir haar verloofring gaan soek, in die grond. Haar soektog het ‘n 2,3 karaat wit diamant opgelewer!...more2minPlay
August 15, 2025Om Nederland plat te stapHoekom sal ‘n Suid-Afrikaner wat Suid-Afrika se berge, dale en duineveld gereeld stap, oor die 400 kilometer in Nederland van alle plekke wil gaan stap? Die Pieterpad, wat van die noode na die suide in die oostelike deel van Nederland strek, het haar geroep, sê Esti Stewart van St. Francisbaai....more8minPlay
August 15, 2025360 Speseryroete - Deel 94Kos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor gremolata, wat geregte tot ’n ander vlak kan verhef....more7minPlay
August 15, 2025Nuwe parasiet vernoem na SA profProf. Louis du Preez sê dis ‘n voorreg om ‘n naam met ‘n parasiet te deel. Die parasiet, Latergator louisdupreezi, is ontdek in die oë van alligators in Amerika....more5minPlay
August 15, 2025Pokémon veroorsaak kosmorsIn Japan is ’n Pokémonkaart-promosie saam met kitskosetes kortgeknip nadat mense die kos gekoop het om die gesogte kaarte in die hande te kry, maar dit dan net so in straat gelos het....more2minPlay
August 14, 2025Vrywilligers speel rol in geskiedskrywingVrywilligers speel toenemend ‘n rol in geskiedskrywing en die optekening daarvan in Suid-Afrika se dorpe en stede. Mense word aangemoedig deur Jaco Maritz van die Durbanville Erfenisstigting om aan te sluit by organisasies in hulle omgewing om kundigheid beskikbaar te stel. Johan Rademan het by Jaco gaan uitving hoe hulle te werk gaan....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,460 episodes available.