Sign up to save your podcasts
Or

Om my 100ste episode te vier het ek en ek en Lucinda besluit om ons storie rondom ons dogter Liriek met jou te deel. Ons het ’n jaar terug amper op die dag ouers geword so die feit dat die opname op dieselfde dag geval het was ook iets besonders vir ons.
Ons wou graag ons storie rondom Liriek se aanneming met jou deel en gesels oor die proses, ons hart binne dit alles en ook hoekom ons dink aanneming nie meer as hierdie vreemde konsep gesien hoef te word word nie.
Daar is ongelooflike instansies daar buite indien jy sou wou belangstel om ’n ouer te word. Ons het deur https://www.abbaadoptions.co.za gewerk.
Deel graag hierdie episode met vriende en familie as dit iets vir jou beteken het.
Jy kan na hierdie gesprek op Youtube, en al jou ander podcast platforms gaan luister ook.
By NARRATIEF MET BOUWER BOSCH5
55 ratings

26,175 Listeners

322 Listeners

8,474 Listeners

69,535 Listeners

66 Listeners

25,510 Listeners

183 Listeners

177 Listeners

1,827 Listeners

58,263 Listeners

20,434 Listeners

3,475 Listeners

4,217 Listeners

10,225 Listeners

9,609 Listeners