Sign up to save your podcasts
Or

Gerald Steyn het in ’n baie kort tydjie een van ons land se voorste akteurs geword. Met rolle in gewilde reekse soos Dam, Lioness, Reika en boonop nog ’n rol in Binnelanders ook. Gerald is beslis iemand om dop te hou en iemand wat ek dink nog groot internasionale geleenthede gaan kry. Gerald se gesindheid teenoor die lewe en die bedryf is wat vir my uitstaan en hoekom ek dink hy nog baie hoogtes gaan bereik. Ons het gesels oor sy tyd as prokereur in Bloemfontein en hoe hy die moed bymekaar geskraap het om sy liefde vir toneelspeel na te jaag.
Jy kan vir Gerald volg by @GeraldSteyn.
By NARRATIEF MET BOUWER BOSCH5
55 ratings

26,241 Listeners

314 Listeners

8,405 Listeners

69,342 Listeners

69 Listeners

25,662 Listeners

184 Listeners

176 Listeners

1,807 Listeners

58,014 Listeners

19,815 Listeners

3,497 Listeners

4,243 Listeners

10,179 Listeners

10,814 Listeners