Finansiële welstand: Jou denkpatrone oor finansies
Ronel Jooste gesels vandag met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor bykomende inkomstebronne en hoe ʼn mens dit kan skep. Sy bespreek ook ʼn paar van die strategieë wat ʼn mens kan gebruik om finansiële vryheid te verkry.