Geestesgesondheid

Geestesgesondheid

Download on the App Store

Geestesgesondheid episodes

  • Geestesgesondheid 29 Oktober 2024
    Johan van Lill hierdie praat met motiveringspreker en skrywer Lynette Beer oor positiwiteit en optimisme. Is dit iets wat ek kan aanleer? Wat is die impak daarvan op my geestesgesondheid?
    44 min
  • Geestesgesondheid 8 Oktober 2024
    Johan van Lill praat met joernalis Riette Rust oor die verskillende fasette van narsisme – van selfliefde en oordrewe selfbelang tot die skadelike gevolge wat dit op verhoudings en welstand kan hê. Wat is die tekens? Watter impak het dit op mense wat saam met ‘n narsis leef?
    47 min
  • Geestesgesondheid 1 Oktober 2024
    Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige, dr. Elzette Fritz, oor wat om tye doen wanneer jy bekommerd is oor jou kind se geestesgesondheid. Hoe maak ek as my kind antisosiale gedrag toon, en ek bekommerd is wat van my kind sal word?
    29 min
  • Geestesgesondheid 24 September 2024
    Johan van Lill praat met lewensafrigter Jan Niemand oor emigrasie, en die impak wat dit op jou geestesgesondheid kan hê. Wat is die realiteite van emigrasie, en hoe berei jy jou geestelik en emosioneel voor?
    40 min
  • Geestesgesondheid 17 September 2024
    Johan van Lill praat met dr. Chris van den Berg, 'n psigiater, oor "die wilde man in die hok" en die impak daarvan op mans se geestesgesondheid. Hulle bespreek die betekenis van 'wildheid', hoe mans emosioneel 'mak' gemaak word, en hoe 'n gesonde vorm van wildheid hulle welstand kan bevorder.
    45 min

About Geestesgesondheid

From the publisher's feed

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.