Geestesgesondheid

Geestesgesondheid

Download on the App Store

Geestesgesondheid episodes

  • Geestesgesondheid 3 September 2024
    Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige dr. Elzette Fritz oor die rol wat leierskap in 'n gesin in kinders se geestesgesondheid speel. Wat is die impak wat die blootstelling aan ‘n spesifieke leierskapstyl in die kinderjare kan hê op die latere volwassene?
    45 min
  • Geestesgesondheid 20 Augustus 2024
    Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor verandering en die brein. Verandering is nie altyd lekker nie, en dit kan ons baie angstig en ongelukkig maak, of selfs lewensbedreigend wees.
    43 min
  • Geestesgesondheid 13 Augustus 2024
    Johan van Lill prsst met lewensafrigter Jan Niemand oor hoe om sin te maak van kunsmatige intelligensie vanuit ‘n geestesgesondheidsperspektief. Hoe moet ons dink oor vooruitgang? Watter impak het die voortdurende snelveranderende wêreld op ons geestesgesondheid?
    42 min
  • Geestesgesondheid 6 Augustus 2024
    Johan van Lill praat met die skrywer en joernalis, Riette Rust, oor selfdood, liefde, verlies en geestesgesondheid. Riette het ‘n paar jaar gelede haar man aan selfdood verloor, en onlangs ‘n geliefde aan kanker. Sy vertel van die pad wat sy gestap het om hierdie trauma te verwerk.
    46 min
  • Geestesgesondheid 30 Julie 2024
    Johan van Lill praat met lewensafrigter Jan Niemand oor hoe om 'n volhoubare lewe te bou. Hy deel praktiese wenke oor hoe om realistiese doelwitte te stel, gesonde roetines te ontwikkel en emosionele veerkragtigheid te versterk. Hoe lewe jy 'n vervulde en gebalanseerde lewe wat volhoubaar is oor die langtermyn?
    41 min
  • Geestesgesondheid 23 Julie 2024
    Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz oor leerhindernisse en geestesgesondheid. Wat is die algemene leerhindernisse wat verband hou met geestesgesondheid? Wat kan mense doen om met hierdie uitdagings saam te leef?
    43 min
  • Geestesgesondheid 2 Julie 2024
    Johan van Lill praat verder met Jacques Botes, 'n geestesgesondheidspraktisyn, oor substansieafhanklikheid. In die vorige gesprek op 28 Mei is daar gefokus op wat substansieafhanklikheid is. In hierdie gesprek word die behandelingsopsies en -proses in diepte bespreek.
    45 min

About Geestesgesondheid

From the publisher's feed

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.