Geestesgesondheid

Geestesgesondheid

Download on the App Store

Geestesgesondheid episodes

  • Geestesgesondheid 5 September 2023
    Johan van Lill praat met lewensafrigter Jan Niemand oor hoe om by mislukkings verby te beweeg. Hoe moet ek dit hanteer wanneer dít waarvoor ek so hard gewerk het, nie gebeur soos ek dit voorsien het nie?
    44 min
  • Geestesgesondheid 22 Augustus 2023
    Johan van Lill praat met Lynette Beer, ‘n lewensafrigter, inspirasie-spesialis en persoonlikheidskenner, oor hoe om jou emosies te beheer. Soms maak ons onsself dinge wys wat ver van die waarheid is, net omdat ons nie ons emosies kan beheer nie.
    44 min
  • Geestesgesondheid 15 Augustus 2023
    Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, 'n opvoedkundige sielkundige, oor die dinge wat ouers met die beste bedoelings in die wêreld doen, maar wat baie keer kinders met emosionele letsels laat, en kan lei tot latere geestesgesondheidsuitdagings. Hoe beïnvloed ouers se optrede hulle kinders se geestesgesondheid nou én later in hulle lewe?
    38 min
  • Geestesgesondheid 8 Augustus 2023
    Johan van Lill praat met Margit Meyer-Rödenbeck, bekende aktrise, komediant and kunste-entrepreneur, oor haar lewensreis, en hoe sy deur al die tye haar geestesgesondheid bestuur het.
    40 min
  • Geestesgesondheid 1 Augustus 2023
    Johan van Lill praat met Jan Niemand, ‘n lewensafrigter, oor hoe gemaak as jy glad nie van jou werk hou nie? Watter impak het dit op jou geestesgesondheid, en wat kan jy daaraan doen?
    43 min
  • Geestesgesondheid 25 Julie 2023
    Johan van Lill praat met Fanie Kriel, 'n kliniese pastorale berader, oor die versorging van jou eie geestesgesondheid. Watter rol speel bekommernis, die maak van foute en terugslae in my geestesgesondheid?
    43 min
  • Geestesgesondheid 18 Julie 2023
    Johan van Lill praat verder met dr. Chris van den Berg, 'n psigiater, oor heelheid of “wellness”. Hoe handhaaf ek as man my geestesgesondheid op ‘n daaglikse basis?
    45 min

About Geestesgesondheid

From the publisher's feed

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.