In ‘n tyd waarin heelwat mense spanning beleef met hul werksomstandighede, die politiek in die land, hul huwelike, ens., kom hul emosionele ingesteldheid aan die orde. Flip Loots gesels met professor Christina Landman en ds. Fay van Eeden hieroor op RSG se Geloof wat Grondvat.