Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Aktuele kerk- en geloofsvrae waaroor mense praat, maar waaroor daar soms misverstande en onkunde heers, word bespreek.... more
FAQs about Geloof wat grondvat:How many episodes does Geloof wat grondvat have?The podcast currently has 78 episodes available.
November 06, 2022Geloof wat grondvat 6 November 2022Wat moet ons verstaan wanneer daar gepraat word van “Vrees vir die Here”? Moet ons bang wees vir Hom?...more24minPlay
October 30, 2022Geloof wat grondvat 30 Oktober 2022Wat gebeur as ek sterf? Hou ek net op bestaan?...more26minPlay
October 23, 2022Geloof wat grondvat 23 Oktober 2022Hoe wil God hê dat ons die lewe moet geniet? Wat is in en wat is uit?...more25minPlay
October 16, 2022Geloof wat grondvat 16 Oktober 2022Mag jy bid vir die val van ‘n regering? Wat is die belangrikste - godsdiens of politiek? Flip Loots praat hieroor met prof. Christina Landman en ds. Cassie Aucamp....more27minPlay
October 09, 2022Geloof wat grondvat 9 Oktober 2022Hoe lyk God? Is Hy ‘n vormlose Gees of het Hy menslike eienskappe?...more28minPlay
October 02, 2022Geloof wat grondvat 2 Oktober 2022Wie is verantwoordelik vir die opvoeding van kinders – die ouers of die skool?...more25minPlay
December 26, 2021Geloof wat grondvat 26 Desember 2021Daar word jaarliks ‘n groot ophef gemaak van die nuwe jaar wat voorlê. Baie mense sien uit daarna en stel verskeie voornemens op in die hoop dat dit tog ‘n beter jaar sal wees as die een wat verby is. Die vraag bly: Is daar hoop vir die nuwe jaar?...more22minPlay
December 19, 2021Geloof wat grondvat 19 Desember 2021Oor ‘n week vier Christene wêreldwyd Kersfees. Kersliggies word oral aangeskakel, kersbome word gekoop en kersetes voorberei. Van heinde en verre kom families bymekaar en deel geskenke uit. Maar… het Kersfees en die kersgebruike regtig ‘n plek in die Christelike godsdiens?...more24minPlay
December 12, 2021Geloof wat grondvat 12 Desember 2021Ons lees in die Bybel dat Jesus in die woestyn deur die duiwel versoek is, en in die laaste boek van die Bybel, Openbaring 20, word van die duiwel gepraat wat deur ‘n engel in die onderaardse dieptes gegooi is. Is daar regtig ‘n duiwel, en moet ons nie maar net aan iets boos dink wat in ons gedagtes lewe nie?...more23minPlay
December 05, 2021Geloof wat grondvat 5 Desember 2021Dit is iets wat deesdae al hoe meer aan die orde kom: surrogaatskap, waar ‘n vrou swanger is met ‘n ander vrou en dié se man se kind. In baie gevalle word dit afgemaak as ‘n geldmaakbesigheid, maar in ander gevalle is daar egpare wat maar te dankbaar is dat hulle deur surrogaatskap tog wel ‘n kind van hul eie mag hê. Die vraag is egter: hoe reg of verkeerd is surrogaatskap?...more24minPlay
FAQs about Geloof wat grondvat:How many episodes does Geloof wat grondvat have?The podcast currently has 78 episodes available.