GET UP & GO BREAKFAST - FAMILIE, VADERS & SEUNS MET JANNIE PUTTER

GET UP & GO BREAKFAST - FAMILIE, VADERS & SEUNS MET JANNIE PUTTER

Download on the App Store

GET UP & GO BREAKFAST - FAMILIE, VADERS & SEUNS MET JANNIE PUTTER episodes

  • Jannie Putter - God Binne Ons
    Die 'Fontein van God' in jou moet oor borrelom ander to seën. Moet nie dat die dinge van die lewe die Fontein in jou laat opdroog nie, want dan word 'n mens bitter.
    10 min
  • Jannie Putter - Hou Op Om Mense Jammer Te Kry
    As ons mense (en ons kinders) jammer kry, kan dit die deur oopmaak tot selfbejammering. Dit maak die deur oop vir redes om te misluk. Ons moet hoop saai en vir ons kinders 'n kans gee om sukses te ondervind en nie redes om te misluk nie.
    8 min
  • Jannie Putter – FOMO
    Het jy ‘n vrees dat jy op dinge uitmis? Dis moontlik dat jy in gesprekke intree of by mense kuier en hulle praat net negatief. Dit is dalk moontllik dat jy jouself moet verskoon on liewers positiewe en opbouende geselskap moet kies en nie jouself bekommer as jy op iets gaan uitmis nie.
    10 min
  • Jannie Putter – Terugslae
    As ons struikel en val, weet net dat dit iets is wat almal ervaar. As jy val en jy bly lê, dan het jy hoop verloor. Staan op! Laat daardie seer plek gesond word en stap voorentoe as 'n oorwinnaar.
    9 min
  • Jannie Putter – Hoop
    Jannie deel hoe hulle gesin ‘n oefening gedoen het waar hulle gedeel en neergeskryf het, die dinge waarvoor hulle hoop vir die nuwe jaar. Dis ‘n kragtige tyd van saamstaan en saam werk.
    8 min
  • Jannie Putter - Kom ons begin hierdie jaar met 'HABITS'
    Sluit aan by Jannie Putter, geestelike afrigter, skrywer en motiverende spreker, elke Maandag om 8:15 AM op Radio Cape Pulpit 729 AM vir jou weeklikse dosis inspirasie en motivering. In Get Up & Go Breakfast deel Jannie praktiese advies oor hoe om 'n positiewe gesindheid te kweek, sterk familiebande te bou, en 'n lewe vol avontuur te leef. Met 'n spesiale fokus op die vader-seun verhoudings, gedagtes, houdings en die nakoming van jou drome, sal hierdie program jou help om jou week met doelgerigtheid, energie en 'n hernuwe gevoel van moontlikhede te begin. Of jy nou 'n pa, 'n seun, of iemand is wat die uitdagings van die lewe met selfvertroue wil aanpak, hierdie is die program wat jou oggende sal kick-start en jou reis sal voed.

    Luister elke Maandag oggend vir 'n vars perspektief, motiverende stories en aksie-geselskap wat jou sal inspireer om jou beste lewe te leef.
    12 min

About GET UP & GO BREAKFAST - FAMILIE, VADERS & SEUNS MET JANNIE PUTTER

From the publisher's feed