Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
November 10, 2022Groeipyne 10 November 2022Anthea Fredericks hoor van ‘n navorsingstudie by die Universiteit van Weskaapland oor die impak van hoërisiko swangerskappe op pa's. Erika Erasmus het haar tesis as sielkunde honneurs-student hieroor gedoen. En ‘n ma van Wellington vertel van hulle pleegseuntjie wat as premature baba aan hulle toevertrou is....more19minPlay
November 03, 2022Groeipyne 3 November 2022In Suid-Afrika word 15% van alle babas (een uit elke sewe) vroeg gebore. Nicolle Groskopf, wat ‘n premature baba gehad het, bied ondersteuning aan ander ouers in soortgelyke omstandighede....more26minPlay
October 27, 2022Groeipyne 27 Oktober 2022Ons gesels verder oor die uitdagings van babas, veral dié ouer as ses maande, wat nie goed slaap nie. Baie nuwe ouers ken dit al te goed, en is dikwels raadop. Slaapkonsultant Rhonel Scheepers deel nog insigte en wenke....more22minPlay
October 20, 2022Groeipyne 20 Oktober 2022In hierdie week se Groeipyne fokus ons op slaap, die wondersoete ding soos die digter daarna verwys. Maar wat as dit in ‘n nagmerrie ontaard met ‘n nuwe baba wat sukkel om te slaap, en die ouers heelnag wakker hou? Slaapkonsultant Rhonel Scheepershet raad....more26minPlay
October 13, 2022Groeipyne 13 Oktober 2022Anthea Fredericks kyk na die invloed van taalontwikkeling op geletterdheidswerwing met betrekking tot voorskoolse kinders. Spraak- en taalterapeut, Hannekie Verwoerd, is passievol oor hierdie onderwerp, en deel nuttige insigte en wenke....more27minPlay
October 06, 2022Groeipyne 6 Oktober 2022Anthea Fredericks fokus op die invloed van taalontwikkeling op geletterdheidswerwing met betrekking tot voorskoolse kinders. Spraak- en taalterapeut Hannekie Verwoerd is passievol oor die onderwerp, en deel nuttige insigte en wenke....more24minPlay
September 29, 2022Groeipyne 29 September 2022Anthea Fredericks fokus op jong kinders se blootstelling aan pornografie na aanleiding van ‘n onlangse artikel in dat kinders so jonk as vyf jaar oud aan eksplisiete seksuele inhoud blootgestel is. Dr. Elna Rudolph, 'n mediese dokter en seksuoloog, gee haar indrukke en verskaf waardevolle raad....more25minPlay
September 22, 2022Groeipyne 22 September 2022Anthea Fredericks kyk na die verskeie uitdagings wat voorskoolse kinders in die gesig staar - van emosionele regulering tot skermtyd. Sielkundige Fiona Doman Olivier gee raad....more24minPlay
September 15, 2022Groeipyne 15 September 2022Anthea Fredericks fokus op die veranderende dinamika in ‘n gesin met die koms van ‘n nuwe baba. Dit kan nogal uitdagend wees vir jong sibbe, veral as hulle self nog peuters of kleuters is. Spesialisberader Wietske Boon gee raad....more21minPlay
September 08, 2022Groeipyne 8 September 2022Anthea Fredericks fokus op voorskoolse kinders se breinontwikkeling deur middel van musiek en beweging. Corne Kotze, ‘n kenner op die gebied, wie se ondervinding oor byna 30 jaar strek, verduidelik hoe musiek aangewend word om klein kinders se breinontwikkeling te stimuleer, en wat ouers by die huis kan doen....more23minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.