Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
March 30, 2023Groeipyne 30 Maart 2023Klein ongelukke in en om die huis, en ook op die speelgrond, is iets waarmee menige ouer van voorskoolse kinders al te bekend is. Maar weet ons kinders wat om te doen as daar nie ‘n volwassene naby is nie? Anthea Fredericks praat hieroor met gesertifiseerde noodhulpinstrukteur Margi Snyders....more24minPlay
March 23, 2023Groeipyne 23 Maart 2023Professor Renier Coetzee van die Skool vir Openbare Gesondheid aan die Universiteit van Weskaapland praat oor die impak van tuberkulsoe op kinders....more26minPlay
March 16, 2023Groeipyne 16 Maart 2023Die gesprek oor gehoorverlies by babas en voorskoolse kinders word voortgesit. Ilouise le Roux, 'n spraakterapeut en oudioloog, verduidelik waarom vroeë diagnose so belangrik is....more25minPlay
March 09, 2023Groeipyne 9 Maart 2023Watter impak het gehoorverlies op kinders se ontwikkeling en taalgebruik? Ilouise le Roux, spraakterapeut en oudioloog, beantwoord hierdie en ander vrae....more24minPlay
March 02, 2023Groeipyne 2 Maart 2023Die gesprek oor Wiskunde en voorskoolse kinders word voortgesit. Prof. Corné Kruger van die Noordwes-Universiteit se fakulteit opvoedkunde praat oor Wiskundeonderrig in die grondslagfase....more22minPlay
February 23, 2023Groeipyne 23 Februarie 2023Prof. Corne Kruger van die Noordwes-Universiteit se fakultieit opvoedkunde praat oor Wiskunde-onderrig in die grondslagfase....more26minPlay
February 16, 2023Groeipyne 16 Februarie 2023(Heruitsending) Ons fokus op voorskoolse kinders se breinontwikkeling deur middel van musiek en beweging. Corne Kotze, ‘n kenner op die gebied wie se ondervinding oor 30 jaar strek, verduidelik hoe musiek aangewend word om klein kinders se breinontwikkeling te stimuleer....more24minPlay
February 09, 2023Groeipyne 9 Februarie 2023Benita Taylor, 'n dosent in vroeë kinderontwikkeling by die Noordwes-Universiteit, het haar doktorale tesis oor die motoriese ontwikkeling van babas gedoen. Sy vertel wat haar bevindings was....more24minPlay
February 02, 2023Groeipyne 2 Februarie 2023Nelmari Kemp, projekleier by die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans, vertel van hulle voorleesprojek en hulpbronne....more26minPlay
January 26, 2023Groeipyne 26 Januarie 2023Spraak- en taalterapeut Hannekie Verwoerd fokus op leesvoorbereiding vir voorskoolse kinders....more18minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.