Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
August 17, 2023Groeipyne 17 Augustus 2023Daar is baie ouers van voorskoolse kinders wat nou hulle opsies opweeg oor kleuterskole vir aanstaande jaar, en wat die beste is vir hulle kinders. Of dalk is jy 'n tuisbly ma of pa? Vroeëkinderontwikkelingspesialis Yolandi van den Heever deel haar kennis hieroor....more26minPlay
August 10, 2023Groeipyne 10 Augustus 2023Aktrise Juanita de Villiers en radiopersoonlikheid Christelle Webb-Joubert vertel van hulle breinkind, Lekker Luister. Dis 'n platform waarop kinders na oudiostories met karakters, klank en musiek kan luister....more26minPlay
August 03, 2023Groeipyne 3 Augustus 2023Ons fokus op die brein se chrono-sensor, wat onder meer daarvoor verantwoordelik is om chronologiese, tydsverloop en ritme-inligting te versamel en te verwerk....more25minPlay
July 27, 2023Groeipyne 27 Julie 2023Ons fokus op kinders met spesiale leerbehoeftes en uitdagings. Ronel van Dijk van die Paarl Skool gesels passievol oor dié skool en sy leerders....more26minPlay
July 20, 2023Groeipyne 20 Julie 2023Ons kyk na die onskatbare waarde van musiek in die ontwikkeling van voorskoolse kinders. Magdalene Minnaar, sopraan en artistieke direkteur van Kaapstad Opera, vertel van haar projek om klassieke musiek en opera aan jong kinders bekend te stel....more24minPlay
July 13, 2023Groeipyne 13 Julie 2023Daar is 'n magdom inligting op die internet beskikbaar om ouers van voorskoolse kinders te bemagtig. Hoe betroubaar is daardie inligting? Anthea Fredricks gesels met die mense van Afrikaans.com, 'n aanlynplatform waar Afrikaanses met die druk van 'n knoppie geholpe kan raak. Ons hoor ook by kinderontwikkelingspesialis Yolandie van den Heever van boeliegedrag en wat gemaak met 'n klein kind wat byt....more26minPlay
July 06, 2023Groeipyne 6 Julie 2023Ons fokus op kinderontwikkeling en liggaamlike funksionaliteit met arbeidsterapeut Charlene Cruickshank. Sy vertel waarom dit belangrik is om klein huistakies aan jou voorskoolse kind toe te vertrou....more26minPlay
June 29, 2023Groeipyne 29 Junie 2023Ons fokus op die belangrike rol wat ouers speel om 'n liefde vir lees by hulle kinders aan te wakker, en hoe tradisionele boeke die leeservaring kan verryk. Spraakterapeut en skrywer Christien Neser vertel meer....more27minPlay
June 22, 2023Groeipyne 22 Junie 2023Joey de Villiers, wat as baba aangeneem is, neem ons op 'n persoonlike reis van aanneming....more27minPlay
June 15, 2023Groeipyne 15 Junie 2023Ons kyk in diepte na voorskoolse kinders se emosionele welstand. Kliniese sielkundige en spelterapeut, Jo-Marie Bothma, help ons om ons kinders se emosies beter te verstaan....more26minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.