Groeipyne

Groeipyne

Download on the App Store

Groeipyne episodes

  • Groeipyne 22 Augustus 2024
    Wat is leerondersteuning? Wat behels dit, en hoe raak dit jou en jou kind? Jeanine Pentz, 'n leerondersteuningsbestuurder by Curro Uitzicht skool in Durbanville in Kaapstad, het die antwoorde.
    21 min
  • Groeipyne 15 Augustus 2024
    Wanneer moet ‘n ouer of kleuterskoolonderwyser rooi ligte sien flikker oor 'n kind se ontwikkelingsmylpale?En sou jy bekommerd wees, waarheen wend jy jou? Arbeidsterapeut  Jancke van Wyk het die antwoorde.
    23 min
  • Groeipyne 8 Augustus 2024
    Dieetkundige Christa Dunn praat oor kinders wat ondergewig is. Sy verduidelik wat die bydraende faktore is, en wat ons kan doen om die probleem op te los.
    24 min
  • Groeipyne 1 Augustus 2024
    Kliniese sielkundige en spelterapeut dr. Jo-Marie Bothma praat oor hoe om voort te bou op die goeie ouerskapspraktyke van geslag tot geslag, en gee raad oor hoe om ‘n nuwe rigting in te slaan.
    23 min
  • Groeipyne 25 Julie 2024
    Ons fokus op generasiesiklusse – dít wat van geslag tot geslag oorgedra word. Kliniese sielkundige en spelterapeut, dr. Jo-Marie Bothma, praat oor ouerskappraktyke oor generasies heen - die goeie en die minder aangename aspekte.
    24 min
  • Groeipyne 18 Julie 2024
    Dieetkundige Christa Dunn deel kommerwekkende statistiek oor vetsug onder voorskoolse kinders, en gee raad om die probleem aan te pak.
    24 min
  • Groeipyne 11 Julie 2024
    Die grondslagfase is een van die belangrikste fases van 'n kinders se skoolloopbaan, indien nie dié belangrikste nie. Yolandi van den Heever, 'n vroeë kinderontwikkelingspesialis en kleuterskooljuffrou, praat oor die belangrikheid van hierdie fase.
    23 min
  • Groeipyne 4 Julie 2024
    Ouers wil altyd die beste vir hulle kinders gee. Hulle bedoeling is goed, maar soms is hulle nie goed ingelig nie. Dít kan moontlik skadelike gevolge hê. Vroeë kinderontwikkelingspesialis Sophie Breytenbach bespreek die nadeel van vroeë papierwerk vir voorskoolse kinders.
    25 min
  • Groeipyne 27 Junie 2024
    Dis steeds skoolvakansie, en peuters en kleuters het die klaskamer vir die huis verruil. Wat gebeur by die huis, teenoor wat in die klaskamer plaasvind? Kleinkinderonderrigspesialis en kleuterskooljuffrou, Yolandi van den Heever, praat oor onderrig en opvoeding, en wie vir wat verantwoordelik is.
    24 min
  • Groeipyne 20 Junie 2024
    Die winter is hier, en ons voel dit aan ons lywe. Só ook ons peuters en kleuters. Watter impak het dit op hulle en op die kleuterskoolklaskamer? Dr. Elsabe Wessels, verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Fakulteit Opvoedunde, deel haar insigte.
    25 min

About Groeipyne

From the publisher's feed

Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige…