Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
May 30, 2024Groeipyne 30 Mei 2024Op 11 Junie vier ons die eerste Wêreld Speeldag. Dis deur die VN ingestel ter beskerming en bevordering van kinders se reg om te kan speel. 'n Spesialisberader in spelterapie, Wietske Boon, praat oor die belangrikheid en die rol van speel in vroeë kinderontwikkeling....more25minPlay
May 23, 2024Groeipyne 23 Mei 2024Wat is die proses wat gevolg moet word om toegang tot ‘n leerondersteuningsentrum vir ‘n kind met leeruitdagings te kry? Hennie Mentz, die bestuurshoof van Curro Uitzicht, ‘n leerondersteuningskool in Kaapstad, is terug in die Groeipyne-ateljee om raad te gee....more24minPlay
May 16, 2024Groeipyne 16 Mei 2024Wat maak ek as ouer van ‘n voorskoolse kind met leeruitdagings? Hennie Mentz, die bestuurshoof van Curro Uitzicht, ‘n leerondersteuningskool in Kaapstad, gee raad....more25minPlay
May 09, 2024Groeipyne 9 Mei 2024Milanie Vosloo, projekbestuurder van Afrikaans.com, praat oor die belangrike rol wat ma's speel in die holistiese ontwikkeling van hulle kinders....more21minPlay
May 02, 2024Groeipyne 2 Mei 2024Ons fokus op die belangrike rol wat grootouers speel in die grootmaak van kinders. En, van watter ouderdom af mag kleintjies by oupa en ouma oornag? Sielkundige Fiona Doman-Olivier het die antwoorde....more23minPlay
April 25, 2024Groeipyne 25 April 2024Ons sit die gesprek oor die seksuele mishandeling en uitbuiting van kinders voort. Edith Kriel, die bestuurshoof van die nie-regeringsorganisasie, Jellybeanz, vertel van die werk wat hulle met jong slagoffers en hulle gesinne doen....more23minPlay
April 18, 2024Groeipyne 18 April 2024Suid-Afrikaanse kinders is van die kwesbaarste ter wêreld. Statistiek dui daarop dat een uit elke drie kinders voor die ouderdom van 18 jaar seksueel mishandel word. Edith Kriel, die bestuurshoof van Jellybeanz, praat oor die uitwerking hiervan op kinders en gesinne, asook die werk wat hulle doen....more24minPlay
April 11, 2024Groeipyne 11 April 2024Die fokus is op die seksuele uitbuiting en misbruik van kinders. Ouers wil weet hoe om hulle kinders te bemagtig. Fanie Viljoen, skrywer van die kinderboek DIE DAG AS DIE DRAAK KOM, deel van sy insigte en navorsing vir die boek....more21minPlay
April 04, 2024Groeipyne 4 April 2024Die tweede kwartaal van die skooljaar het begin, en die kleintjies is terug by die kleuterskool. Kleinkinder-onderrigspesialis Yolandi van den Heever gee raad oor hoe om weer in 'n roetine te kom, en wat om in die klaskamer te verwag....more21minPlay
March 28, 2024Groeipyne 28 Maart 2025Vroeë kinderontwikkeling-spesialis, Sophie Breytenbach, gee raad oor kinders met leer-struikelblokke. Sy verduidelik ook hoe die Kinderwet ouers en skole se verantwoordelikhede ten opsigte van leer en onderrig uiteensit....more25minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.