Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
October 17, 2024Groeipyne 17 Oktober 2024Suid-Afrika het by verre die hoogste voorkomsyfer van Fetale Alkohol Spektrum Afwykings ter wêreld. Dr. Leana Olivier, die bestuurshoof van die Foundation for Alcohol Related Research, vertel wat die oorsake is, en watter werk hulle in gemeenskappe doen....more24minPlay
October 10, 2024Groeipyne 10 Oktober 2024Spraakterapeut en skrywer Christien Neser verduidelik wat die moontlike oorsake van hakkel kan wees, en hoe dit behandel kan word....more24minPlay
October 03, 2024Groeipyne 3 Oktober 2024Wie onthou nog Annelie van Rooyen se bekende liedjie oor Sannie wat thewe thakke thout thal eet? Spraakterapeut en skrywer, Christien Neser, praat oor die oorsake en behandeling van lispel....more23minPlay
September 26, 2024Groeipyne 26 September 2024Die fokus val op die WOW-projek (Woorde Open Wêrelde), Stellenbosch Universiteit se bemagtingsprojek wat ‘n verskil in vele gemeenskappe maak. Die projekbestuurder, Fiona Van Kerwel, vertel meer....more24minPlay
September 19, 2024Groeipyne 19 September 2024Arbeidsterapeut Chrismarie Whitehead gee raad aan kleuterskooljuffrouens oor hoe om die klaskamer aan te pas, om maatjies te help, wat sukkel om hulle gedrag te reguleer....more25minPlay
September 12, 2024Groeipyne 12 September 2024Ons praat verder met dr. Esther Marloth, wat haar doktorsgraad in leerondersteuning verwerf het. Sy het meer as 30 jaar ondervinding, en het die afgelope drie jaar aan 'n boek gewerk wat handel oor die verskillende leerprobleme waarmee onderwysers in die klaskamer worstel....more24minPlay
September 05, 2024Groeipyne 5 September 2024Ons praat verder met dr. Esther Marloth, wat haar doktorsgraad in leerondersteuning verwerf het. Sy het meer as 30 jaar ondervinding, en het die afgelope drie jaar aan 'n boek gewerk wat handel oor die verskillende leerprobleme waarmee onderwysers in die klaskamer worstel....more24minPlay
August 29, 2024Groeipyne 29 Augustus 2024Ons praat oor leerondersteuning uit die oog van ‘n passievolle onderwyser, wat haar doktergraad hieroor gedoen het. Dr. Esther Marloth is ‘n Suid-Afrikaner, wat in Duitsland werk. Sy het meer as 30 jaar se ondervinding, en het die afgelope drie jaar aan 'n boek gewerk oor die verskillende leerprobleme waarmee onderwysers op skool te kampe het....more23minPlay
August 22, 2024Groeipyne 22 Augustus 2024Wat is leerondersteuning? Wat behels dit, en hoe raak dit jou en jou kind? Jeanine Pentz, 'n leerondersteuningsbestuurder by Curro Uitzicht skool in Durbanville in Kaapstad, het die antwoorde....more21minPlay
August 15, 2024Groeipyne 15 Augustus 2024Wanneer moet ‘n ouer of kleuterskoolonderwyser rooi ligte sien flikker oor 'n kind se ontwikkelingsmylpale?En sou jy bekommerd wees, waarheen wend jy jou? Arbeidsterapeut Jancke van Wyk het die antwoorde....more23minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.