Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
January 02, 2025Groeipyne 2 Januarie 2025Opvoedkundige sielkundige, Marike Badenhorst, praat oor gesinne, en hoe om gesonde gesinsverhoudings te bou....more24minPlay
December 26, 2024Groeipyne 26 Desember 2024Opvoedkundige sielkundige Marike Badenhorst praat oor gesinne en hoe om gesonde gesinsverhoudings te bou....more22minPlay
December 19, 2024Groeipyne 19 Desember 2024Dr. Leana Olivier, die bestuurshoof van die Foundation for Alcohol Related Research, praat oor Fetale Alkohol Spektrumafwykings, en hoe om ingeligte besluite te neem....more23minPlay
December 12, 2024Groeipyne 12 Desember 2024Die 2024-skooljaar is op sy rug, en die lang somervakansie is op hande. Maar eers moet ons deur ons kinders se vorderingsverslae werk om te sien hoe hulle op ‘n holistiese vlak, maar meer spesifiek akademies, die jaar afsluit. Hoe behoort ons dit te doen? Yolandi van den Heever, 'n kleinkinder-onderrigspesialis en kleuterskoolonderwyser, verduidelik hoe....more17minPlay
November 28, 2024Groeipyne 28 November 2024Ons fokus op die rol wat pa's of vaderfigure speel in die lewe van voorskoolse kinders, en hoe hegte bande gesmee kan word. Mari Payne van Sesame Workshop South Africa, wat wêreldwyd ‘n positiewe bydrae tot gemeenskappe lewer, vertel van hulle veldtogte om vader/kind-verhoudings te verstewig....more23minPlay
November 21, 2024Groeipyne 21 November 2024Vroeëkinderontwikkeling-spesialis en opvoeder, Sophie Breytenbach, praat oor beweging met betrekking tot voorskoolse kinders se algehele ontwikkeling....more23minPlay
November 14, 2024Groeipyne 14 November 2024Ons kyk na die rol van ‘n ouma, en die impak wat sy kan hê op haar kleinkinders en hulle gesinne. Vroeëkinder-ontwikkelingspesialis, Sophie Breytenbach, self ‘n ouma, deel haar insigte met ‘n goeie skeutjie humor!...more23minPlay
November 07, 2024Groeipyne 7 November 2024Hoe gemaak as jy en jou kleuter koppe stamp? Hoe hanteer ons konflik met ons voorskoolse kinders? Yolandi van den Heever, 'n kleinkinder-onderrigspesialis en kleuterskool-onderwyser het raad....more23minPlay
October 31, 2024Groeipyne 31 Oktober 2024Yolandi van den Heever, 'n kleinkinder-onderrigspesialis praat oor spraakprobleme uit die oogpunt van ‘n kleuterskooljuffrou....more23minPlay
October 24, 2024Groeipyne 24 Oktober 2024Ons fokus op kinders met leeruitdagings, angstigheid in die klaskamer en ouerondersteuning. Marietjie de Kock is die leerondersteuning-koördineerder by Laerskool Jan van Rieebeck in Kaaapstad. Sy vertel van hulle terapiekamer wat leerders help ontlaai....more24minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.