Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
May 29, 2025Groeipyne 29 Mei 2025Voorligtingsielkundige Fiona Doman-Olivier praat verder oor die rol en impak van 'n ma en pa op verskeie gebiede van ontwikkeling en welstand in 'n kind se lewe....more24minPlay
May 22, 2025Groeipyne 22 Mei 2025Voorligtingsielkundige Fiona Doman-Olivier praat oor die rol en impak van 'n ma en pa op verskeie gebiede van ontwikkeling en welstand in 'n kind se lewe....more24minPlay
May 15, 2025Groeipyne 15 Mei 2025Wie onthou nog DF Malherbe se gedig oor slaap? Die wondersoete ding! Maar dis natuurlik nie altyd die geval vir baie nuwe ouers nie. Soms sukkel ‘n kleinding om te slaap, en ouers is radeloos, want as baba of kleuter nie slaap nie, dan slaap hulle nie. Slaapkonsultant Jolandi Becker het raad....more23minPlay
May 08, 2025Groeipyne 8 Mei 2025Ons sit die gesprek voort met spraakterapeut en skrywer Christien Neser, oor hoekom dit so belangrik is om vir jou kind voor te lees....more20minPlay
May 01, 2025Groeipyne 1 Mei 2025Spraakterapeut en skrywer, Christien Neser, vertel hoekom dit so belangrik is om vir jou kind voor te lees....more25minPlay
April 24, 2025Groeipyne 24 April 2025Ons het die afgelope paar weke gefokus op neurodiversiteit en outisme teen die agtergrond van Outisme Bewusmakingsmaand. Ons sluit die reeks gesprekke af met vroeë kinderontwikkelingspesialis en opvoeder, Sophie Breytenbach, ouma van twee kleinkinders met outisme....more24minPlay
April 17, 2025Groeipyne 17 April 2025Die fokus is op neurodiversiteit in die klaskamer teen die agtergrond van Outisme Bewusmakingsmaand. Kleinkinderonderrigspesialis en kleuterskooljuffrou, Yolandi van den Heever, deel haar insigte en gee raad....more23minPlay
April 10, 2025Groeipyne 10 April 2025Ons fokus op neurodiversiteit saam met kliniese sielkundige, spelterapeut en neuro-gedragskonsultant, dr. Jo-Marie Bothma....more24minPlay
March 27, 2025Groeipyne 27 Maart 2025Die kollig val op ‘n gesin wat die pad loop met Downsindroom. Dr. Susette Brynard, 'n afgetrede lektor van die Vrystaatse Universiteit, is die ma van Sheri Brynard, wat 43 jaar gelede gebore is met Downsindroom. Sheri is vandag ‘n internasionale spreker, skrywer en kleuterskoolonderwyseres. Susette gee ons ‘n intieme blik op hulle merkwaardige reis....more22minPlay
March 20, 2025Groeipyne 20 Maart 2025Oudioloog en spraakterapeut Agneta Grové praat oor die verskillende intervensies by babas en kinders met gehoorverlies, soos gehoorapparate en kogleêre inplantings....more24minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.