Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
October 30, 2025Groeipyne 30 Oktober 2025Lizette van Huysteen, ‘n vroeëkinderontwikkelingspesialis, praat oor die boublokke om ‘n grondslag vir wiskundeprestasie te lê....more19minPlay
October 23, 2025Groeipyne 23 Oktober 2025Natascha Olivier, ‘n dieetkundige en borsvoedingskonsultant, praat oor Nasionale Voedingsweek, en gee raad oor gesonde kos en eetgewoontes....more23minPlay
October 02, 2025Groeipyne 2 Oktober 2025Ouer-opleidingspesialis Heidi Malan praat verder oor ouer/kind-verhoudings....more23minPlay
September 25, 2025Groeipyne 25 September 2025‘n Mens sou dink dat ouerskap natuurlik kom, maar ‘n pienkvoet kom nie met ‘n handleiding nie! Ons fokus op ouer/kind-verhoudings saam met ouer-opleidingspesialis Heidi Malan....more23minPlay
September 18, 2025Groeipyne 18 September 2025Die ontdekkingsreis wat ons ouers saam met veral hulle voorskoolse kinders onderneem, is soms deurspek met onsekerhede. Die wêreld lyk soms boos, en rondom ons tuimel dinge ineen. Ons is bekommerd oor wat die toekoms vir kinders inhou. Kliniese sielkundige en spelterapeut dr. Jo-Marie Bothma gee raad....more24minPlay
September 11, 2025Groeipyne 11 September 2025Internasional Fetale Alkoholspektrum-afwykingsdag word jaarliks internasionaal op 9 September herdenk. Dis ‘n bewusmaking van die skadelike gevolge van alkoholgebruik tydens swangerskap, en die behoefte aan toepaslike dienste. Dr. Leana Olivier, bestuurshoof van die nie-regeringsorganisasie, Fetal Alcohol Related Research, vertel meer....more22minPlay
September 04, 2025Groeipyne 4 September 2025Ons fokus op die gevreesde siektes, infeksies en infestasies wat by kleuterskole kop uitsteek, en waaroor ons nie graag gesels nie. Wat is hand-voet-en-mondsiekte? En wat van kopluise en ringwurms? Kleinkinderonderrigspesialis en kleuterskooljuffrou Yolandi van den Heever gee raad....more23minPlay
August 28, 2025Groeipyne 28 Augustus 2025Marita Bezuidenhout, ‘n ma van drie met meer as ‘n dekade se betrokkenheid in die babakos-bedryf, praat oor die oorgang van borsmelk of formulemelk na vaste kos. Waar begin jy, en waaraan stel jy jou baba eerste bekend?...more23minPlay
August 21, 2025Groeipyne 21 Augustus 2025Ons fokus op verbeelding, en die impak wat verbeeldingspel op voorskoolse kinders se ontwikkeling het. Wilna van Rooyen, ’n vroeë kinderontwikkelingspesialis betrokke by die Afrikaanse Onderwysnetwerk, vertel hoekom dit belangrik is om jou kind se verbeelding vrye teuels te gee....more24minPlay
August 14, 2025Groeipyne 14 Augustus 2025Ons kyk na finansiële uitdagings, en die impak wat dit op ons kosmandjies kan hê. Wat koop jy, en wat los jy? Dieetkundige Christa Dunn het die antwoorde....more24minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.