Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.
May 28, 2026Groeipyne: Irlen-sindroom (Deel 2)28 Mei 2026: Irlen Sindroom is ’n visuele persepsieprobleem, wat soms verkeerd gediagnoseer word. Irlen-diagnostikus Martelean Venter praat verder oor hoe die toetsing geskied, en die rol van ‘n gekleurde bril in die behandelingsproses....more21minPlay
May 21, 2026Groeipyne: Irlen-sindroom (Deel 1)21 Mei 2026: Irlen-sindroom is ‘n visuele persepsieprobleem, wat verkeerd gediagnoseer kan word. Martelean Venter, is een van slegs drie Irlen-diagnostici in Suid-Afrika. Sy verduidelik wat die sindroom beheld....more20minPlay
May 14, 2026Groeipyne 14 Mei 2026Kinders kan met verskillende leeruitdagings presenteer. Een daarvan is disleksie. Disleksie-terapeut Marguerite Koch verduielik wat hierdie leergestremdheid behels....more23minPlay
May 07, 2026Groeipyne 7 Mei 2026Arbeidsterapeut Charlene Cruickshank praat oor die rol van arbeidsterapie om kinders se fisieke en emosionele funksionaliteit optimaal te versterk....more23minPlay
April 30, 2026Groeipyne 30 April 2026Konflik binne gesinsverband is onvermydelik. Hoe hanteer ‘n ouer konflik met veral ‘n voorskoolse kind? Voorligtingsielkundige Fiona Doman-Olivier bespreek die verskillende soorte konflik, en gee raad oor konflikhantering....more23minPlay
April 23, 2026Groeipyne 23 April 2026Byna elke nuwe ouer sal kan getuig van slapelose nagte met ‘n nuwe kleinding. Wat het voeding en baba se slaappatrone met mekaar uit te waai? Slaapkonsultant Jolandi Becker vertel watter rol voeding speel, en hoe dit slaap beïnvloed....more20minPlay
April 16, 2026Groeipyne 16 April 2026Wêreld Stemdag word elke jaar op 16 April gevier. Een van die mooiste klanke vir ‘n ouer is dié van ‘n kind. Hanlie Degenaar, spraakterapeut en oudioloog verbonde aan die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie aan die Noordwes-Universiteit, vertel wat elke kind se stem so uniek maak....more21minPlay
April 09, 2026Groeipyne 9 April 2026Om leesbaar te kan skryf, is een van die vaardighede wat al van kleins af vir kinders aangeleer word. Die kollig val op skryf as ‘n basis vir leer, saam met Wilna van Rooyen, ‘n onderwyskundige en vroeë kinderontwikkelingspesialis betrokke by die Afrikaanse Onderwysnetwerk....more23minPlay
April 02, 2026Groeipyne 2 April 2026Volgens die Wêreld Gesondheidsoganisasie is daar wêreldwyd ongeveer 1,25 miljoen kinders tussen 0 en 14 jaar oud wat tuberkulose het. Dr. Cordelia Elly, ‘n pediater verbonde aan die Brooklyn Chest TB-hospitaal in Kaapstad, praat oor die impak van tuberkulose op voorskoolse kinders....more23minPlay
March 26, 2026Groeipyne 26 Maart 2026Die eerste kwartaal van die 2026-akademiese jaar is verby. Ons fokus op die vorderingsverslag van kinders in kleuterskole....more24minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.