Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
August 07, 2025Groeipyne 7 Augustus 2025Ons kyk na die rol van nuuskierigheid, weetgierigheid en verbeelding in ‘n voorskoolse kind se ontwikkeling. Wilna van Rooyen, ’n vroeëkinderontwikkelingspesialis betrokke by die Afrikaanse Onderwysnetwerk, praat oor daardie verkenningsoomblikke en ons kleintjies wat alles wil weet. Vra maar vir ouers wat 30 000 vrae deur die loop van ‘n oggend moet antwoord!...more23minPlay
July 31, 2025Groeipyne 31 Julie 2025Amanda Broodryk van die Laeveld deel haar persoonlike reis met haar seuntjie by wie disleksie geïdentifiseer is. Opvoedkundige en disleksiekenner Yolanda Gani deel ook haar insigte....more24minPlay
July 24, 2025Groeipyne 24 Julie 2025Anthea Warner praat met die Basiese Onderwysdepartement en Sesame Workshop International South Africa oor die registrasie van vroeë kinderontwikkelingsentra....more22minPlay
July 17, 2025Groeipyne 17 Julie 2025Ons fokus op leesagterstand, en wat die regering se planne is om die probleem aan te pak, saam met remedierende terapeut en medeskrywer van die Tippie-reeks, Reinette Lombard....more23minPlay
July 10, 2025Groeipyne 10 Julie 2025Ons kyk na jong kinders se akademiese reis, en wanneer dinge nie volgens plan verloop nie. Wat staan ons te doen wanneer daar struikelblokke opduik? Kleinkinder-onderrigspesialis en kleuterskoolonderwyser Yolandi van den Heever gee raad....more22minPlay
July 03, 2025Groeipyne 3 Julie 2025Volgens navorsing en beskikbare syfers is tot tien persent van die wêreld se bevolking linkshandig, en onder hulle is bekendes soos Albert Einstein, Napoleon Boneparte en Oprah Winfrey. Ons fokus op linkshandigheid saam met arbeidsterapeut Charlene Cruickshank....more21minPlay
June 26, 2025Groeipyne 26 Junie 2025Dieetkundige en borsvoedingskonsultant, Natascha Olivier, praat oor die struikelblokke wat mammas kan laat dink dat hulle nie genoeg borsmelk produseer nie....more24minPlay
June 19, 2025Groeipyne 19 Junie 2025Dieetkundige en borsvoedingskonsultant, Natascha Olivier, neem ons deur die proses om suksesvolle borsvoeding te inisieer....more23minPlay
June 12, 2025Groeipyne 12 Junie 2025Die sprong na Graad 1 is groot, en vir hierdie oorgang om suksesvol te wees, is dit nodig dat die voorskoolse kind oor die nodige vaardighede beskik. Afrikaans.com, in samewerking met Oasis Club Learning, het ’n skoolgereedheidsprogram ontwikkel wat ouers help om probleemareas te identifiseer, en indien nodig die nodige stappe te doen as ouers vermoed hulle kind is nie skoolgereed nie. Yolandi van den Heever van Oasis Club Learning is die baasbrein agter hierdie program....more23minPlay
June 05, 2025Groeipyne 5 Junie 2025Slaapkonsultant Jolandi Becker deel haar kennis oor goeie slaapgewoontes, en hoe om met pasgebore babas goeie beginsels te implimenteer....more24minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.