Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
August 08, 2024Groeipyne 8 Augustus 2024Dieetkundige Christa Dunn praat oor kinders wat ondergewig is. Sy verduidelik wat die bydraende faktore is, en wat ons kan doen om die probleem op te los....more24minPlay
August 01, 2024Groeipyne 1 Augustus 2024Kliniese sielkundige en spelterapeut dr. Jo-Marie Bothma praat oor hoe om voort te bou op die goeie ouerskapspraktyke van geslag tot geslag, en gee raad oor hoe om ‘n nuwe rigting in te slaan....more23minPlay
July 25, 2024Groeipyne 25 Julie 2024Ons fokus op generasiesiklusse – dít wat van geslag tot geslag oorgedra word. Kliniese sielkundige en spelterapeut, dr. Jo-Marie Bothma, praat oor ouerskappraktyke oor generasies heen - die goeie en die minder aangename aspekte....more24minPlay
July 18, 2024Groeipyne 18 Julie 2024Dieetkundige Christa Dunn deel kommerwekkende statistiek oor vetsug onder voorskoolse kinders, en gee raad om die probleem aan te pak....more24minPlay
July 11, 2024Groeipyne 11 Julie 2024Die grondslagfase is een van die belangrikste fases van 'n kinders se skoolloopbaan, indien nie dié belangrikste nie. Yolandi van den Heever, 'n vroeë kinderontwikkelingspesialis en kleuterskooljuffrou, praat oor die belangrikheid van hierdie fase....more23minPlay
July 04, 2024Groeipyne 4 Julie 2024Ouers wil altyd die beste vir hulle kinders gee. Hulle bedoeling is goed, maar soms is hulle nie goed ingelig nie. Dít kan moontlik skadelike gevolge hê. Vroeë kinderontwikkelingspesialis Sophie Breytenbach bespreek die nadeel van vroeë papierwerk vir voorskoolse kinders....more25minPlay
June 27, 2024Groeipyne 27 Junie 2024Dis steeds skoolvakansie, en peuters en kleuters het die klaskamer vir die huis verruil. Wat gebeur by die huis, teenoor wat in die klaskamer plaasvind? Kleinkinderonderrigspesialis en kleuterskooljuffrou, Yolandi van den Heever, praat oor onderrig en opvoeding, en wie vir wat verantwoordelik is....more24minPlay
June 20, 2024Groeipyne 20 Junie 2024Die winter is hier, en ons voel dit aan ons lywe. Só ook ons peuters en kleuters. Watter impak het dit op hulle en op die kleuterskoolklaskamer? Dr. Elsabe Wessels, verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Fakulteit Opvoedunde, deel haar insigte....more25minPlay
June 13, 2024Groeipyne 13 Junie 2024Ons fokus op die belangrike rol van pa's in kinders se ontwikkeling. Heidi Malan, wat meer as 20 jaar se ervaring in die aanbied van doeltreffende ouerskapsleiding het, deel haar insigte....more24minPlay
June 06, 2024Groeipyne 6 Junie 2024Vroë kinderontwikkeling-spesialiste sê speel is ‘n kleuter en peuter se werk. Die Verenigde Nasies stem saam, en het Internasionale Speeldag in die lewe geroep om kinders se reg om te kan speel te beskerm en te bevorder. Dié dag word op 11 Junie gevier. 'n Spesialisberader in spelterapie, Wietske Boon, praat oor die voordele verbonde aan speel....more23minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.