Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
March 21, 2024Groeipyne 21 Maart 2024Die eerste kwartaal van die nuwe skooljaar is verby, en leerders het hulle vorderingsverslae ontvang. Hoe moet ouers van kinders in die pre- en grondslagfase hierdie rapporte interpreteer? Vroeë kinderontwikkeling-spesialis, Sophie Breytenbach, het raad....more22minPlay
March 14, 2024Groeipyne 14 Maart 2024Remediërende leeskenner Brand van Dyk praat oor die ontwikkeling van kinders se leesvaardighede....more26minPlay
March 07, 2024Groeipyne 7 Maart 2024Ouervervreemding is ‘n verskynsel wat ‘n verwoestende uitwerking op gesinne en families kan hê. Marietjie Havenga, ‘n onderrig- en leerspesialis van Solidariteit se Skoleondersteuningsentrum, het navorsing hieroor gedoen, en deel haar insigte vanuit ‘n onderwysperspektief....more26minPlay
February 29, 2024Groeipyne 29 Februarie 2024Spraakterapeut en skrywer Christien Neser deel haar insigte oor die angs-toestand, selektiewe mutisme, uit gevallestudies, en gee raad aan onderwysers oor hoe om kinders met SM in die klaskamer te help....more26minPlay
February 22, 2024Groeipyne 22 Februarie 2024Kliniese sielkundige en spelterapeut Jo-Marie Bothma werp meer lig op selektiewe mutisme, ‘n angstoestand wat veroorsaak dat jong kinders so te sê stom word in sekere situasies....more26minPlay
February 15, 2024Groeipyne 15 Februarie 2024Ons fokus op lees, en die rol wat ‘n gemeenskap-ontwikkelingsorganisasie speel om kinders se leesvermoë te verbeter. Chareldine van der Merwe, die projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans, vertel van die werk wat hulle doen....more25minPlay
February 08, 2024Groeipyne 8 Februarie 2024Ons fokus op die omstrede Bela-wet, wat veral Afrikaanse skoolgemeenskappe warm onder die kraag het. Hou dit ‘n bedreiging vir moedertaalonderrig in? Daan Potgieter, bestuurshoof van die Afrikaanse Onderwysnetwerk, en Milanie Vosloo, Afrikaans.com se projekbestuurder, vertel meer....more23minPlay
February 01, 2024Groeipyne 1 Februarie 2024Wat is van die faktore wat jou kind se spraak-en taalontwikkeling kan belemmer?...more26minPlay
January 25, 2024Groeipyne 25 Januarie 2024Kleinkinder-onderrigspesialis en kleuterskooljuffrou, Yolandi van den Heever, gee raad oor hoe om peuters en kleuters te dissiplineer....more25minPlay
January 18, 2024Groeipyne 18 Januarie 2024Die nuwe akademiese jaar het begin en in hierdie week se Groeipyne fokus ons op roetine om ons weer aan die gang te kry. 'n Spesialis in voorskoolse onderwys en kleuterskoolonderwyser, Yolandi van den Heever deel haar insigte en gee ook waardevolle raad....more24minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.