Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
October 26, 2023Groeipyne 26 Oktober 2023Elke jaar wonder ouers van graad R-kinders of hulle kinders werklik skoolgereed is. Dis ʼn baie moeilike situasie omdat jy moet besluit oor iets wat moontlik ʼn groot impak kan hê op die toekoms van jou kind, vir wie jy wil net die heel beste wil hê. Kleuterskoolhoof Marietjie Havenga deel 'n paar riglyne wat ouers en onderwysers kan gebruik wanneer hulle die groot besluit moet maak....more25minPlay
October 19, 2023Groeipyne 19 Oktober 2023Ons fokus ons op die LSD-benadering vir voorskoolse kinders: Liefde, Sekuriteit, Dissipline. Dr. Elsabe Wessels verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Fakulteit Opvoedkunde verduidelik wat dit behels....more26minPlay
October 12, 2023Groeipyne 12 Oktober 2023Sommige kinders met sensoriese integrasiedisfunksie het 'n afkeer aan sekere soorte kos, wat kan lei tot 'n beperkte maaltydplan. Dieetkundige Christa Dunn het raad....more26minPlay
October 05, 2023Groeipyne 5 Oktober 2023Arbeidsterapeut Charlene Cruickshank deel haar gesin se reis met disleksie, en gee raad oor hoe om dit te hanteer....more26minPlay
September 28, 2023Groeipyne 28 September 2023Spraakterapeut en skrywer Christien Neser praat oor voordele wat moedertaal en moedertaalonderrig vir kinders inhou....more24minPlay
September 21, 2023Groeipyne 21 September 2023Ons fokus op die Noordwes-Universiteit se Vroeë Kinderopvoeding Leerfees. Dis 'n Inisiatief om betrokkenheid, kennisontginning en sosiale relevante leer vir almal in die veld te bevorder. Dr. Andri Schoonen van NWU se Fakulteit Opvoedkunde het al die inligting....more23minPlay
September 14, 2023Groeipyne 14 September 2023Ons fokus op kleuterskool-gereedheid. Wat is die ideale ouderdom om jou kind kleuterskool toe te stuur? Hoe berei jy hom en jouself voor vir dié groot stap? Marietjie Havenga, 'n kleuterskoolhoof van Pretoria, gee raad en deel waardevolle wenke....more26minPlay
September 07, 2023Groeipyne 7 September 2023Wat is sensoriese integrasie met betrekking tot voorskoolse kinders? Wat word bedoel met sensoriese integrasiedisfunksie? Arbeidsterapeut Charlene Cruickshank beantwoord ons vrae....more25minPlay
August 31, 2023Groeipyne 31 Augustus 2023Daar is al baie gesê oor die belangrike rol van taal-en leesvaardighede as belangrike boustene vir kinders se ontwikkeling. So ook wiskunde. Ons fokus op die ontwikkeling van wiskundige vaardighede by peuters en kleuters, met remediërende terapeut en skrywer, Reinette Lombard....more25minPlay
August 24, 2023Groeipyne 24 Augustus 2023Kinderkinetikus Karyna le Roux vertel van speletjies en buitemuurse aktiwiteite om peuters en kleuters weer aktief te kry ná die winter....more26minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.