Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
June 08, 2023Groeipyne 8 Junie 2023‘n Vyfjaarlikse internasionale verslag het weer bevestig dat Suid-Afrikaanse leerders swak lesers is. Waar lê die probleem, en hoe kan dit doeltreffend aangespreek word? Spraak- en taalterapeut Hannekie Verwoerd deel haar insigte....more26minPlay
June 01, 2023Groeipyne 1 Junie 2023Die dood en verlies is onvermydelik en dis iets waarmee die meeste van ons vertroud is. Maar hoe praat ek met my voorskoolse kind oor die onderwerp? Sielkundige Fiona Doman-Olivier kuier in die Groeipyne ateljee om ons vrae te beantwoord....more27minPlay
May 25, 2023Groeipyne 25 Mei 2023Die gesprek oor vroeë breinstimulasie en taalontwikkeling word voortgesit met remediërende leeskenner, Brand van Dyk....more26minPlay
May 18, 2023Groeipyne 18 Mei 2023Remediërende leeskenner Brand van Dyk praat oor verantwoordelike ouerskap en breinstimulering....more25minPlay
May 11, 2023Groeipyne 11 Mei 2023Ronel Beukes, 'n dieetkundige verbonde aan die Afdeling Menslike Voeding by die Universiteit Stellenbosch, praat oor vetsug by voorskoolse kinders....more27minPlay
May 04, 2023Groeipyne 4 Mei 2023Ronel Beukes, 'n dieetkundige van die Departement Menslike Voeding by die Universiteit Stellenbosch, praat oor die Departement van Gesondheid se PAD NA GESONDHEID-boekie wat uitgereik word met die geboorte van elke baba in die land....more27minPlay
April 27, 2023Groeipyne 27 April 2023Deesdae moet beide ouers in ‘n huishouding werk om die pot aan die kook te hou. Dit lei daartoe dat baie skoolgaande kinders smiddae by naskoolsentra deurbring tot die werksdag verby is. Naskool-juffrou Tina Kleynhans vertel wat naskool behels....more22minPlay
April 20, 2023Groeipyne 20 April 2023Anthea Fredericks fokus op die ATKV se AbbAsorg-projek, hulle sosiaal-maatskaplike verantwoordelikheidsprogram wat onder meer gehalte onderwys aan kwesbare voorskoolse kinders bied....more26minPlay
April 13, 2023Groeipyne 13 April 2023Met Suid-Afrika se warm klimaat, vind baie buitemuurse aktiwiteite in en om water plaas. En steeds hoor ons tragiese stories van kinders wat verdrink. Sweminstrukteur Ida van Wyk praat oor swemlesse en waterveiligheid vir voorskoolse kinders....more23minPlay
April 06, 2023Groeipyne 6 April 2023Baie ouers is nou al bekommerd oor 2024 en die inskrywingsproses vir Graad R of Graad 1. Dr. Elsabe Wessels van die Fakulteit Opvoedkunde by Noordwes-Universiteit het raad....more27minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.