Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
January 19, 2023Groeipyne 19 Januarie 2023Ons kyk verder na grondslagfase onderwys met dr. Elsabé Wessels van die Noordwes-Universiteit....more20minPlay
January 12, 2023Groeipyne 12 Januarie 2023Ons fokus ons op grondslagfaseonderwys met dr. Elsabe Wessels van die Fakulteit Opvoedkunde by Noordwes-Universiteit....more25minPlay
January 05, 2023Groeipyne 5 Januarie 2023Anthea Fredericks deel van die hoogtepunte wat die afgelope jaar op die program uitgesaai is....more25minPlay
December 29, 2022Groeipyne 29 Desember 2022Anthea Fredericks deel van die hoogtepunte wat die afgelope jaar op die program uitgesaai is....more26minPlay
December 22, 2022Groeipyne 22 Desember 2022Die somervakansie is in volle swang. Kinderbiokinetikus Karyna le Roux gee wenke oor hoe om voorskoolse kinders in hierdie tydperk aktief te hou....more24minPlay
December 15, 2022Groeipyne 15 Desember 2022Is kos jou liefdestaal as ouer? Anthea Fredericks sit haar gesprek met Ronel Beukes van die Departement Menslike Voeding aan die Universiteit Stellenbosch voort oor die feesseisoen en watter kosriglyne ons behoort te volg....more25minPlay
December 08, 2022Groeipyne 8 Desember 2022Ronel Beukes van die Departement Menslike Voeding aan die Universiteit Stellenbosch praat oor die moets en moenies van voorskoolse kinders se dieet tydens die feesseisoen....more23minPlay
December 01, 2022Groeipyne 1 Desember 2022Anthea Fredericks fokus op die toekoms van Afrikaans teen die agtergrond van moedertaalonderrig. Dr. Hendrik Theys van die Afrikaanse Taalraad en die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans kuier in die ateljee....more27minPlay
November 24, 2022Groeipyne 24 November 2022Anthea Fredericks sit haar gesprek met spesialisdermatoloog dr. Suretha Kannenberg voort oor velsiektes en velprobleme by voorskoolse kinders....more22minPlay
November 17, 2022Groeipyne 17 November 2022Anthea Fredericks fokus op die liggaam se grootste orgaan, die vel, en veral op velsiektes en velprobleme wat by voorskoolse kinders kan kop uitsteek. Spesialis dermatoloog dr. Suretha Kannenberg gee raad....more27minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.