Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
September 01, 2022Groeipyne 1 September 2022Corne Kotze, ‘n kenner op die gebied van voorskoolse kinders se breinontwikkeling deur middel van musiek en beweging, verduidelik hoe musiek aangewend word om klein kinders se breinontwikkeling te stimuleer....more24minPlay
August 25, 2022Groeipyne 25 Augustus 2022Die fokus is op vroeë breinstimulasie vir voorskoolse kinders. Brand van Dyk, ‘n remedierende leeskenner, praat oor die brein se ontsaglike vermoë....more25minPlay
August 18, 2022Groeipyne 18 Augustus 2022Daar is heelwat navorsing en getuienis van die groot voordele wat diere inhou vir die mens se welstand en geestes-en liggaamlike gesondheid. Die span van Paws4Life kuier in die ateljee saam met Anthea Fredericks om onder meer oor die opleiding van terapie- en dienshonde te gesels. Die honde help kinders op verskeie maniere met uiteenlopende uitdagings....more26minPlay
August 11, 2022Groeipyne 11 Augustus 2022Dr. Thandi Wessels, ‘n distrikspediater by Tygerberg Hospitaal en ook verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch se Departement Pediatrie en Kindergesondheid, vertel hoekom kinder-immunisasie so belangrik is....more25minPlay
August 04, 2022Groeipyne 4 Augustus 2022Ons sit die gesprek voort oor die uitdagings wat peuters en kleuters by vroeë kinderontwikkelingsentra in die gesig staar. Daar word gefokus op dissipline. Anthea Fredericks praat met Emily Solomon, wie se loopbaan en bydrae tot die onderwys oor meer as 50 jaar strek....more24minPlay
July 28, 2022Groeipyne 28 Julie 2022Ons fokus op skoolvoorbereiding en die uitdagings wat peuters en kleuters by vroeë kinderontwikkelingsentra in die gesig staar. ‘n Onlangse Suid-Afrikaanse studie het bevind dat heelwat van hierdie kinders nie leergereed is nie. Anthea Fredericks praat hieroor met Emily Solomon, wie se loopbaan en bydrae tot die onderwys oor meer as 50 jaar strek....more25minPlay
July 21, 2022Groeipyne 21 Julie 2022Anthea Fredericks praat met musiekterapeut Anja Pollard oor musiekterapie vir voorskoolse kinders....more23minPlay
July 14, 2022Groeipyne 14 Julie 2022Die fokus is op kinderkinetika – die dissipline van bewegingsontwikkeling en oefening. Anthea Fredericks steek kers op by kinderkinetikus, Karyna le Roux, oor watter voordele dit inhou vir jong kinders....more24minPlay
July 07, 2022Groeipyne 7 Julie 2022Anthea Fredericks fokus op Grondslagfase-onderwys en die oorgang van Graad R na Graad Een. Susan Burgess van die Curro Kurrikulum bestuurspan en Grondslag Fase bestuurshoof praat oor kreatiewe maniere om die leerervaring in die formele onderwysmilieu vir hierdie jong leerders aangenaam te maak....more25minPlay
June 30, 2022Groeipyne 30 Junie 2022Anthea Fredericks praat met Brand van Dyk, wie se remediërende leesagtergrond oor 25 jaar strek, oor voorskoolse kinders se breinstimulasie en die vroeë ontwikkeling van leesvaardighede. Goeie leesvaardigheid is van die belangrike boustene vir suksesvolle akademiese en persoonlike ontwikkeling....more26minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.